Gouga

About this item

Identifier
1017_SKCPN
Title
Gouga
Alternative Title
Gouga
Georeference Sources
K 3419 AC
longitude
19.125
latitude
-34.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding (ou naam van Botrivier)
Source
eng Hartogh 1707 GM RZA 2 8 '[... Two hours of the Palmiet River ...] ... to About De Bot River at the Hottentots Genl Gubga ...' By such a casual mention, the Baastuine has us the original in- Borning name given and now we know that bot (ter) river is just a translation of it. The -ga is equated with the Adjektiwiese Gouxa [Kauxa] = greasy, otherwise it is like Nama XA in the meaning of 'very, rich or abundant, abundance of'. The soon as Nama soon-b [Kau-B], Kora Gau, 'fat' (Hott 499). Whether the quantity builder, by means of fusion, includes the element -ka, Old Cape for 'River', cannot be determined with certainty, likewise, it is impossible to make out or -ga indeed like Nama XA Appreciated or just a form of -ka. The translation is either 'fat' (river) or 'fatry river' or just 'Vetrivier' or 'fatty (river)', ie in colonist 'bot (ter) river'. About the change of bot river (which is not at We are not order) Look at SESA 2 456 or Pettman 1919 SAJS 16 432-3.
afr Hartogh 1707 GM RZA 2 8 '[...twee uur van de Palmietrivier...]...tot omtrent de Botrivier by de Hottentots genl Gouga...' Deur so ’n toevallige vermelding het die baastuinier ons die oorspronklike in- boorlingnaam gegee en nou weet ons dat Bot(ter)rivier net ’n vertaling daarvan is. Die -ga word gelykgestel aan die adjektiwiese gouxa [kauxa] = vetterig, anders is dit soos Nama xa in die betekenis van 'baie, ryk of volop aan, oorvloed van'. Die gou is soos Nama gou-b [kau-b], Kora gau-, 'vet' (HOTT 499). Of die kwantiteitsuffiks -ga by wyse van ineensmelting ook die element -ka, Ou-Kaaps vir 'rivier', insluit, kan nie met sekerheid bepaal word nie, eweneens is dit nou onmoontlik om uit te maak of -ga inderdaad soos Nama xa te waardeer is of net ’n vorm van -ka is. Die vertaling is dus of 'Vetryk'(rivier) of 'Vetrykrivier' of net 'Vetrivier' of 'Vetterige(rivier)', d.w.s. in kolonisteterme 'Bot(ter)rivier'. Oor die gedaanteverandering van Bot-rivier (wat nie by ons aan die orde is nie) kyk o.m. SESA 2 456 of Pettman 1919 SAJS 16 432-3.
page start
460

Item sets