Koutema, Koutima

Uit baie word net twee segsliede hier genoem. Die sitate laat dink dat Sandrivier 'n vertaling van die Khoekhoense ou naam is, se van Nama ǀǀKhaesi(b). Dit blyk hoe maklik 'n misvatting kan ontstaan. In feite is Sandrivier die alter- natiewe naam van die Blankes, reeds deur Simon van der Stel in 1685 so genoem; die juiste vertaling van Kousie, Kouwsie ens. is 'Buffelsrivier'. Vir die verdere bespreking van die geval kyk KOUSSIES- (of BUFFELS)RIVIER 2917 CA.]

About this item

Identifier
1932_SKCPN
Title
Koutema, Koutima
Alternative Title
Koutema, Koutima
Georeference Sources
K 3419 AC
Relation
k HOUTEMA
longitude
19.125
latitude
-34.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam vir boloop van Palmietrivier
Source
afr Hartogh J 1707 Dagregister 3 '...na den...palmit Rivier, door de Hottentots gent. Koutema, of Slangen Rivier, zijnde 2 uuren van de Cloof geleegen...' Mossop 1927 Old Cape Highways 81 in voetnoot o.a. 'There would appear to be minor differences in the two texts [t.w. die teks in die Kaapse en die in die Haagse argief van Hartogh se reisberig]. The Cape text gives ‘Koutima’ for the Palmiet River and not ‘Houtema'.'
Description
afr Uit baie word net twee segsliede hier genoem. Die sitate laat dink dat Sandrivier 'n vertaling van die Khoekhoense ou naam is, se van Nama ǀǀKhaesi(b). Dit blyk hoe maklik 'n misvatting kan ontstaan. In feite is Sandrivier die alter- natiewe naam van die Blankes, reeds deur Simon van der Stel in 1685 so genoem; die juiste vertaling van Kousie, Kouwsie ens. is 'Buffelsrivier'. Vir die verdere bespreking van die geval kyk KOUSSIES- (of BUFFELS)RIVIER 2917 CA.]
page start
780

Item sets