eng
Topo Cadastral Series 1965 Skin 3420 Riversdale 'Kinko', 'Kinko River'. The 'Kinko River' originates on the farms Good expectation No SW. Q. 8-2 and Hartebeeste River No SW. Q. 3-1, both in Dist. Heidelberg and then flow west over the farm 'Kinko' no SW. Q. 16-14, now in Dist. Swellen dam. On the adjacent farm, Oude Opstal, No. 1915-131-8464, the Kinko River swings northwards and joins the 'Doring River' flowing from the northeast. On the farm sand bead the river in the Bree River. On the topographical range 1963 1:50 000 Skin 3420 BA Suzbag is entered some farm names not on the mentioned topo-cadastral skin, and the location of the farms and of others, topographically the key to the meaning of the name Kinko - Give, is clearer readily. West of the farm Kinko is old homestead, a narrow farm which the Kinko River flows northwards and which the name Kinko for smaller signs is entered twice. West of and adjacent to old homestead is 'Annex Kinko'. It raises the suspicion that old homestead is cut off at a later stage from Kinko, M.A.W. That Kinko was earlier than now and old homestead included. West of Annex Kinko and adjacent is 'Doom River' and 'Doom River B'. Based on the close topographical relationship between 'Kinko River', 'Doring River', 'Doom River' and 'Kinko', we suspect that there may also be a semantic connection. The phenomenon we met Bayemale. 'Doring' is in Nama 11khu- (Rust 1960 DNW 14), which may be present as the member -Ko of the name Kinko. This leaves the component 'Kin' unexplained. North of Doom River B and adjacent to it is the farm 'thistle fountain' that border on the east side 'disestin'. 'It'self' lies on the northwestern side of 'Kinko' and border on it. 'Old homestead' that we considered part of Kinko is bordered on the north side for its full length by 'thistles fountain'. Originating On the farms Kinko and Disselsfontein and then flow over the farms thistle fountain and Doom River 'If the names also relate semantically,' Kin 'The Khoekhoian Word for' Dissel ',' Kinko 'is then' shafts We have not met anywhere else and we have a case here again where the naming of the Word a service provides . The oldest to so far known form of Kinko is the defacearized encro
afr
Topo-kadastrale reeks 1965 vel 3420 Riversdale 'Kinko', 'Kinkorivier'. Die 'Kinkorivier' ontspring op die plase Goede Verwagting nr Sw. Q. 8-2 en Hartebeeste Rivier nr Sw. Q. 3-1, albei in dist. Heidelberg en vloei dan weswaarts oor die plaas 'Kinko' nr Sw. Q. 16-14, nou in dist. Swellen- dam. Op die aangrensende plaas, Oude Opstal, nr 1915-131-8464, swenk die Kinkorivier noordwaarts en sluit aan by die 'Doringrivier' wat vanuit die noordooste vloei. Op die plaas Sand Kraal water die rivier in die Bree- rivier uit. Op die Topografiese reeks 1963 1:50 000 vel 3420 BA Suurbraak is enkele plaasname ingeskryf wat nie op die genoemde Topo-kadastrale vel voorkom nie, en die ligging van die plase en van ander, wat topografies die sleutel tot die betekenis van die naam Kinko- gee, is duideliker lees- baar. Wes van die plaas Kinko is Oude Opstal, ’n smal plaas waaroor die Kinkorivier noordwaarts vloei en waarop die naam Kinko vir kleiner ken- tekens tweekeer ingeskryf is. Wes van en aangrensend aan Oude Opstal is 'Annex Kinko'. Dit laat by ons die vermoede ontstaan dat Oude Opstal in ’n latere stadium afgesny is van Kinko, m.a.w. dat Kinko vroeër groter was as nou en Oude Opstal ingesluit het. Wes van Annex Kinko en aangrensend is 'Doom Rivier' en 'Doom Rivier B'. Op grond van die hegte topografiese verband tussen 'Kinkorivier', 'Doringrivier', 'Doom Rivier' en 'Kinko', vermoed ons dat daar ook 'n semantiese verband kan wees. Die verskynsel het ons al baiemale teegekom. 'Doring' is in Nama 11khu- (Rust 1960 DNW 14), wat as die lid -ko van die naam Kinko ver- teenwoordig kan wees. Dit laat die komponent 'Kin-' onverklaard. Noord van Doom Rivier B en aangrensend daaraan is die plaas 'Distels Fontein' wat weer aan die oostekant aan 'Disselfontein' grens. 'Disselfontein' le aan die noordwestelike kant van 'Kinko' en grens daaraan. 'Oude Opstal' wat ons as deel van Kinko geag het, word aan die noordekant vir sy voile lengte begrens deur 'Distels Fontein'. Die bolope van die Doringrivier ontspring op die plase Kinko en Disselsfontein en vloei dan oor die plase Distels Fontein en Doom Rivier. Die name 'Distels Fontein' en 'Disselfontein' is dan ook komponente van die naamkerngroep 'Kinko', 'Kinkorivier', 'Doom Rivier' en 'Doringrivier'. Indien die name ook semanties met mekaar verband hou, is 'Kin-' die Khoekhoense woord vir 'dissel', 'Kinko' is dan 'Disseldoring'. As dit juis is, het ons hier ’n woord vir 'dissel' wat ons nerens elders teegekom het nie en het ons hier weer ’n geval waar die naamkunde aan die woordleer ’n diens lewer. Ter- loops, hierdie dissel het niks te doen met die persoonsnaam wat bewaar is in bv. Jan Disselsrivier op K 3219 nie. Die oudste tot sover bekende vorm van Kinko is die gedevelariseerde Enko