Hacqca

Volgens Kr.-R. 1969 NW 155 by ǀha- = 'die ǀha-Zwiebel (Feldkost)'. Krenz spel die eetbare knol genasaleer as ǀha, Kr.-R. sonder nasalering. Die -xa- dui hoeveelheid aan, die -be- dat ’n plek daar benoem word, lett. 'Ha-knolle baie daar'. Die plek is die bakenberg van die plase Krenzhof, Sebra en Mooipoort, dist. Outjo.

About this item

Identifier
1147_SKCPN
Title
Hacqca
Alternative Title
Hacqca
Georeference Sources
K 3419 AB
longitude
19.375
latitude
-34.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou alternatiewe naam vir Caledon
Source
afr Hartogh 1707 GM RZA 2 10 ' 18 November was men bij de Swartebergsrivier, Hacqua genaamd'.
Description
afr Volgens Kr.-R. 1969 NW 155 by ǀha- = 'die ǀha-Zwiebel (Feldkost)'. Krenz spel die eetbare knol genasaleer as ǀha, Kr.-R. sonder nasalering. Die -xa- dui hoeveelheid aan, die -be- dat ’n plek daar benoem word, lett. 'Ha-knolle baie daar'. Die plek is die bakenberg van die plase Krenzhof, Sebra en Mooipoort, dist. Outjo.
page start
506

Item sets