Kareedouw

Mens verwag dat hierdie bepaalde Kareeberg sy naam van ’n Rhus sp. gekry het. Dit is moontlik, die gegewens ontbreek. Wat opval, is dat daar 'n plaas 'Karee Berg' is wat sy naam van die berg gekry het, en dat daar naby ’n ander plaas 'Kaalberg' op 3118 A A is, sodat dit die vraag laat ontstaan of hierdie 'Karee Berg' nie ook moet verklaar word soos KAREE(BERGE) 3021/3022 nie, d.w.s. as 'Droe-' of 'Kaalberg'. Ons meen dat Gordon se spelling dit wenslik maak om die naam te verklaar as komende van die boomnaam, kyk KAREE. Die plaas le ten ooste van Spitsberg, vgl. Topo-kadastrale reeks 1966 vel 3118 Calvinia.

About this item

Identifier
1565_SKCPN
Title
Kareedouw
Alternative Title
Kareedouw
Georeference Sources
K 3324 CD
longitude
24.375
latitude
-33.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Swellengrebel H 1776 GM RZA 4 28 'Hier vooraan heei deese streek lands Credo en verderop naar de Kromme rivier Cise Kamma'. Ibid. 1777 ms Reisje (Kaapse Argief, Aanwinste 447) 1(b) 'Cridow'. Gordon 1778 ms / 136 '...in een klein uur door een tamelyke goede klooft 'Caree douw genaamt, de horde hottentotten die hier in vorige tyden gewoond hebben, heten sig 'a 'caree...' Ibid. 1785 ms 2 142 '...arriveerden na een uur aan essebos en lj in myn vorige pad by N. Bouer aan de Caredouw en na twe uur by Thomas Ferreira...' SESA 1972 6 301 'The name Kareedouw is of Hottentot origin, but meaning obscure. Some maintain that it is derived from the Hottentot word for ‘white gorge’, because of the white appearance of the Table Mountain quartzite rock flanking the kloof. Others are of opinion that it is a corruption of Hottentot Ikaregadaob, meaning a path (daob) rich in (-ga-) karee trees'.
Description
afr Mens verwag dat hierdie bepaalde Kareeberg sy naam van ’n Rhus sp. gekry het. Dit is moontlik, die gegewens ontbreek. Wat opval, is dat daar 'n plaas 'Karee Berg' is wat sy naam van die berg gekry het, en dat daar naby ’n ander plaas 'Kaalberg' op 3118 A A is, sodat dit die vraag laat ontstaan of hierdie 'Karee Berg' nie ook moet verklaar word soos KAREE(BERGE) 3021/3022 nie, d.w.s. as 'Droe-' of 'Kaalberg'. Ons meen dat Gordon se spelling dit wenslik maak om die naam te verklaar as komende van die boomnaam, kyk KAREE. Die plaas le ten ooste van Spitsberg, vgl. Topo-kadastrale reeks 1966 vel 3118 Calvinia.
page start
651

Item sets