Kammie(Bos)

Die enigste optekening van hierdie inboorlingnaam waarvan ons weet. Kyk Afdelingskaart 1900 van Sutherland-Calvinia. Eintlik moes die vertaling gewees het 'Volstruisfontein'. Ou-Kaaps vir 'voel' stem goed ooreen met Nama ani-b, en vir 'volstruis' met Nama ǀ(k)ami-b (in Nama gedevelariseer), wat die eerste komponent kamma- in ons naam is. Die -seep (Nama -seb) is 'n lokatief vir 'n oop water in plekname. Vir ou vindplase kyk HOTT 506-8. Krenz FK 1974 Boer Aantekening meen mens kan vir Kamma- ook dink aan Nama ǃ(K)ama = veer, want waar vere is, is ook voels.

About this item

Identifier
1512_SKCPN
Title
Kammie(Bos)
Alternative Title
Kammie(Bos)
Georeference Sources
K 3324 CC
longitude
24.125
latitude
-33.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1969 vel 3324 Port Elizabeth 'Kammiebos', sylyn tussen Kompanjiesdrif en Jagersbos op die roete Uniondale-Port Elizabeth, is in die dist. Humansdorp op K 3324 CC. Dit kom nie as plaasnaam voor nie.
Description
afr Die enigste optekening van hierdie inboorlingnaam waarvan ons weet. Kyk Afdelingskaart 1900 van Sutherland-Calvinia. Eintlik moes die vertaling gewees het 'Volstruisfontein'. Ou-Kaaps vir 'voel' stem goed ooreen met Nama ani-b, en vir 'volstruis' met Nama ǀ(k)ami-b (in Nama gedevelariseer), wat die eerste komponent kamma- in ons naam is. Die -seep (Nama -seb) is 'n lokatief vir 'n oop water in plekname. Vir ou vindplase kyk HOTT 506-8. Krenz FK 1974 Boer Aantekening meen mens kan vir Kamma- ook dink aan Nama ǃ(K)ama = veer, want waar vere is, is ook voels.
page start
633

Item sets