Haruncka

Hier is sprake van vier verskillende plekke net in Suidwes-Afrika, drie daar- van dra nog die ou naam as plase, nl. Haruchas nr 156, dist. Mariental, net suid van Gochas gelee, op 2418 DD; nr 11 op 2418 AB, dist. Maltahohe, suidwes van Hoachanas; en nr 10 op 2618 DB, dist. Karasburg. Daar was vroeer duidelik pogings om in die spelling 'n onderskeid aan te bring, vgl. bv. die inskrywings op die kaarte, maar nou is hulle gelykgemaak, vgl. die SWA- Boer 1973, en wel in ooreenstemming met die besluit geneem deur die PNK in 1947 (nie aangehaal nie). Oor die betekenis was daar nooit enige twyfel nie, kyk ontleding by Schultze. Die naam verskyn ook in sy wisselvorm as NARUCHAS alw., met die wisseling h- en n-, vgl. 5 D 6.

About this item

Identifier
1218_SKCPN
Title
Haruncka
Alternative Title
Haruncka
Georeference Sources
K 3323 CD
longitude
23.375
latitude
-33.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Matjiesrivier
Source
afr Gordon 1778 ms 5 89 '...als men keurbooms riv: overgaat strand langs een uur krygt men een riviertje die besuiden hout matjes drift hiet...' [en bokant 'matjes' staan ingeskryf:ǃ 'haruncka op hottentot'.
Description
afr Hier is sprake van vier verskillende plekke net in Suidwes-Afrika, drie daar- van dra nog die ou naam as plase, nl. Haruchas nr 156, dist. Mariental, net suid van Gochas gelee, op 2418 DD; nr 11 op 2418 AB, dist. Maltahohe, suidwes van Hoachanas; en nr 10 op 2618 DB, dist. Karasburg. Daar was vroeer duidelik pogings om in die spelling 'n onderskeid aan te bring, vgl. bv. die inskrywings op die kaarte, maar nou is hulle gelykgemaak, vgl. die SWA- Boer 1973, en wel in ooreenstemming met die besluit geneem deur die PNK in 1947 (nie aangehaal nie). Oor die betekenis was daar nooit enige twyfel nie, kyk ontleding by Schultze. Die naam verskyn ook in sy wisselvorm as NARUCHAS alw., met die wisseling h- en n-, vgl. 5 D 6.
page start
531

Item sets