Karatara

Ons het hier 'n goeie voorbeeld van mitevorming. Pettman 1931 SAPN 25 skryf o.a. 'Karas Mountains is the name as given by Alexander (I. p. 276, 1838) to that range of mountains in Great Namaqualand...' Wat beteken die gekur- siveerde woorde 'as given'? In die eerste plek is daar op die aangeduide plek hoegenaamd geen vermelding van Karas nie, wel op 206 en 207 o.m., en die aanhaling uit Seidenfaden bewys dat die naam minstens 'n dertig jaar voor Alexander opgeteken is. Tog lees mense Pettman asof dit uitgerekend Alexander was wat die naam aan die bergreeks toegeken het (vgl. bv. Nienaber PJ 1963 SAPW 257). Miskien het Pettman bedoel dat dit die spelling is 'as given by...', wat ook nie waar is nie. En Pettman se poging om die naam met die begrip 'skerp' te verbind is ’n bewuste vaskoppeling daarvan aan die verklaring van Alexander, sodat Pettman wat Tindall aanhaal, Tindall se korrekte suigkonsonant (lees Xgharas as ǀǀGharas, volgens die ortografie van die Ban- toe geskryf) heeltemal veronagsaamǃǃ SESA 1972 6 299 beweer dit: 'Karas is derived by Pettman from a Nama word meaning ‘gravelly soil'.' Ons kon dit nie vind nie. Die goeie afleiding is o.i. van 11khara-, met die laterale klap, en in die betekenis soos by Seidenfaden, Dove, Schultze, W Moritz e.a., nl. die 'Plek (-s) van (skerp) Klipgruis (ǀǀkharas)', nl. soos afkomstig van die kwart- sitiese skis wat die bergspitse kroon, en bewaar is in die alternatiewe naam van 'Steinfeld' wat herhaaldelik op die ou kaarte voorkom. Karasburg (voorheen Kalkfontein-Suid) het sy naam van die bergreeks ontvang (SESA aid.) Die Kleinkarasberge le op S 2717.

About this item

Identifier
1559_SKCPN
Title
Karatara
Alternative Title
Karatara
Georeference Sources
K 3322 DD
longitude
22.875
latitude
-33.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Perdekop
Source
afr SESA 1972 6 300 'Karatara, C.P. Forestry station and settlement some km to the north of the national road...between George and Knysna...It is situated in picturesque surroundings on the Karatara River (Karatara is believed to be a Hottentot word meaning 'deep and dark’)'. Pienaar L 1973 Brief 'Karatara, beteken moontlik ‘Klief in die rots’.' Morris RF 1975 Brief 'Karatara: locally it is said to mean: Separate stones; Askleurige water; Diep en donker; Cleft in a rock; Laughing water...ǃ think 'kara' means separate, and 'tara' women...' I lees: ǀkhara = anders, vreemd, en -tara- = gehude vrou].
Description
afr Ons het hier 'n goeie voorbeeld van mitevorming. Pettman 1931 SAPN 25 skryf o.a. 'Karas Mountains is the name as given by Alexander (I. p. 276, 1838) to that range of mountains in Great Namaqualand...' Wat beteken die gekur- siveerde woorde 'as given'? In die eerste plek is daar op die aangeduide plek hoegenaamd geen vermelding van Karas nie, wel op 206 en 207 o.m., en die aanhaling uit Seidenfaden bewys dat die naam minstens 'n dertig jaar voor Alexander opgeteken is. Tog lees mense Pettman asof dit uitgerekend Alexander was wat die naam aan die bergreeks toegeken het (vgl. bv. Nienaber PJ 1963 SAPW 257). Miskien het Pettman bedoel dat dit die spelling is 'as given by...', wat ook nie waar is nie. En Pettman se poging om die naam met die begrip 'skerp' te verbind is ’n bewuste vaskoppeling daarvan aan die verklaring van Alexander, sodat Pettman wat Tindall aanhaal, Tindall se korrekte suigkonsonant (lees Xgharas as ǀǀGharas, volgens die ortografie van die Ban- toe geskryf) heeltemal veronagsaamǃǃ SESA 1972 6 299 beweer dit: 'Karas is derived by Pettman from a Nama word meaning ‘gravelly soil'.' Ons kon dit nie vind nie. Die goeie afleiding is o.i. van 11khara-, met die laterale klap, en in die betekenis soos by Seidenfaden, Dove, Schultze, W Moritz e.a., nl. die 'Plek (-s) van (skerp) Klipgruis (ǀǀkharas)', nl. soos afkomstig van die kwart- sitiese skis wat die bergspitse kroon, en bewaar is in die alternatiewe naam van 'Steinfeld' wat herhaaldelik op die ou kaarte voorkom. Karasburg (voorheen Kalkfontein-Suid) het sy naam van die bergreeks ontvang (SESA aid.) Die Kleinkarasberge le op S 2717.
page start
649

Item sets