Konta(Rivier)

The 'Konta River' is a tributary of the Groot River. It flows from the south and will be received by the mainstream shortly after his confluence with the Bokkraal River. An eastern Bolope of the Konta River that flows with Kareekloof just north of Derer River Hill with the Kare River is the 'Dere River'. On the corresponding topographical map 1973, the name for the entire Konta River is before its coherence with the Bokkraal River, the 'Dere River ', Ie' Konta River 'and' Derer River 'are both names for the same river. We believe this is indeed Suction consonantǃ Give again, cf. Enta in th a * 330. The Afrikaans component 'River' in the name Konta River is then toutological. The first member of the Khoekhoense name 'Konta', viz. 'Con-' Khoekhowense 'Contact.

About this item

Identifier
4245_SKCPN
Title
Konta(Rivier)
Alternative Title
Konta(Rivier)
Georeference Sources
K 3321 CD
longitude
21.375
latitude
-33.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Topo Cadastral Series 1969 Skin 3320 Ladismith 'Konta River'.
afr Topo-kadastrale reeks 1969 vel 3320 ladismith 'Kontarivier'.
Description
eng The 'Konta River' is a tributary of the Groot River. It flows from the south and will be received by the mainstream shortly after his confluence with the Bokkraal River. An eastern Bolope of the Konta River that flows with Kareekloof just north of Derer River Hill with the Kare River is the 'Dere River'. On the corresponding topographical map 1973, the name for the entire Konta River is before its coherence with the Bokkraal River, the 'Dere River ', Ie' Konta River 'and' Derer River 'are both names for the same river. We believe this is indeed Suction consonantǃ Give again, cf. Enta in th a * 330. The Afrikaans component 'River' in the name Konta River is then toutological. The first member of the Khoekhoense name 'Konta', viz. 'Con-' Khoekhowense 'Contact.
afr Die 'Kontarivier' is ’n sytak van die Grootrivier. Dit vloei vanuit die suid- weste en word kort na sy samevloeiing met die Bokkraalrivier net suidwes van Vanwyksdorp deur die hoofstroom ontvang. ’n Oostelike boloop van dje Kontarivier wat by Kareekloof net noord van Derderivierheuwel met die Kontarivier saamvloei, is die 'Derderivier'. Op die ooreenstemmende Topografiese kaart 1973 is die naam vir die hele Kontarivier voor sy same- vloeiing met die Bokkraalrivier, die 'Derderivier', m.a.w. 'Kontarivier' en 'Derderivier' is albei name vir dieselfde rivierloop. Topografies vorm Derderivier en Kontarivier dus 'n eenheid. Aan die hand van talle soortge- lyke gevalle sal ons verwag dat die name ook taalkundig met mekaar verband hou, en ons meen dit is wel die geval. Die slotlid van die Khoekhoense naam 'Konta-', nl. -ta-, is soos Nama ǃa- = rivier, met die anlau- tende t- te beskou as 'n poging om die serebrale suigkonsonant ǃ weer te gee, vgl. ENTA in TH A* 330. Die Afrikaanse komponent '-rivier' in die naam Kontarivier is dan toutologies. Die eerste lid van die Khoekhoense naam 'Konta-', nl. 'Kon-', is dan soos Nama ǃnon(a) = 'drie'; n wissel geredelik af met k, vgl. TH A* 46 by 5 D 6. 'Derderivier' is dan ’n reg- streekse vertaling van die Khoekhoense 'Konta-'. Volledigheidshalwe kan net genoem word dat die rivier na sy samevloeiing met die Bokkraal op die Topografiese vel ingeskryf is as 'Sandrivier'.
page start
557

Item sets