Hingoe

Stow steun wel op Campbell. 'Heart' (Eng.) en 'Hart' (Afr.) vertaal die Koranaam Hhou, wel fout (set- of ontsyferingsfout), vermoed ons, vir Khou. In Ou-Kaaps kom 'hart' voor as qu’au (1691), spesifiek in Kora as kou-b by Lichtenstein 1805 en =f=gao't) by Engelbrecht 1928 (vgl. HOTT 298 vir besonderhede), in Nama =f=kau-p (Tindall) en =f=gao-b. Ons Hartsrivier in Noord-Kaapland is regstreeks vertaal uit die inlandse naam; buite die bestek van ons navorsing val die wisselende toepassing van die naam (vgl. bv. Stow). Hhou, wel Khou, is dan 'n ander skryfwyse van GAOBGARIEP se eerste komponent - en dit is duidelik dat die tweede komponent (-gariep = rivier) ’n fakultatiewe toevoeging is.

About this item

Identifier
1264_SKCPN
Title
Hingoe
Alternative Title
Hingoe
Georeference Sources
K 3323 D
longitude
23.75
latitude
-33.75
Measurement Accuracy
25 km radius
Source
afr PNK s.j. [19391 'Hingoe'. Naam van plaas en motordienshalte, dist. Willowmore. 'Sommige van die ouer inwoners van die distrik Willowmore be- weer dat die naam Hingoe afkomstig is van Boesmans, maar is nie in staat om die betekenis te gee nie'. 'Mnr Smith, nou 77 jaar, se die kloof was Hingo se Kloof toe hulle nog kinders was.' [Smith se:] 'Hingo (is) ’n Hottentots naam'. Le 55 km van Willowmorestasie af op weg na Domstry.
Description
afr Stow steun wel op Campbell. 'Heart' (Eng.) en 'Hart' (Afr.) vertaal die Koranaam Hhou, wel fout (set- of ontsyferingsfout), vermoed ons, vir Khou. In Ou-Kaaps kom 'hart' voor as qu’au (1691), spesifiek in Kora as kou-b by Lichtenstein 1805 en =f=gao't) by Engelbrecht 1928 (vgl. HOTT 298 vir besonderhede), in Nama =f=kau-p (Tindall) en =f=gao-b. Ons Hartsrivier in Noord-Kaapland is regstreeks vertaal uit die inlandse naam; buite die bestek van ons navorsing val die wisselende toepassing van die naam (vgl. bv. Stow). Hhou, wel Khou, is dan 'n ander skryfwyse van GAOBGARIEP se eerste komponent - en dit is duidelik dat die tweede komponent (-gariep = rivier) ’n fakultatiewe toevoeging is.
page start
548

Item sets