Hommoequa

By Nama ǃhomi, mv. Ihomgu = 'Robbe', en dan 'Eiland' soos hierbo. Ou- Kaaps ken 'rob', in die mv. egter met die vroulike uitgang (houtee, vir houdi, vgl. HOTT 431). Ons kom dit voor dat die opgawe in Nama gewoonweg uit Afrikaans vertaal is en nie andersom nie. Die naam kom nie voor in Kroenlein 1889 Wortschatz nie, maar slegs in pastor Rust se bywerking daarvan, hierbo aangehaal.

About this item

Identifier
1319_SKCPN
Title
Hommoequa
Alternative Title
Hommoequa
Georeference Sources
K 3324 DA/DB
longitude
24.625
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Groot-Winterhoekberge en van Cockscomb, moontlik ook van Bloukoprante
Source
afr Gordon 1779 (?) ms 5 124 '...de hoogste gefestoneerde [berg] hommoequa beteken blaauwe wolk'. Ibid, op kaart 3 [goeie hertekende weergawe in Forbes 1965 PTSA nr 15] 'Dese van verre zeer kenbaare Berg word door de Zee Lieden Gefestonneerde Berg genaamt, door de Engelsen Craggij Mountain en door de Hottentotten Hommoequa betekende Blaauwe Wolk' [met tekening van die berg, 5600 voet hoog.]
Description
afr By Nama ǃhomi, mv. Ihomgu = 'Robbe', en dan 'Eiland' soos hierbo. Ou- Kaaps ken 'rob', in die mv. egter met die vroulike uitgang (houtee, vir houdi, vgl. HOTT 431). Ons kom dit voor dat die opgawe in Nama gewoonweg uit Afrikaans vertaal is en nie andersom nie. Die naam kom nie voor in Kroenlein 1889 Wortschatz nie, maar slegs in pastor Rust se bywerking daarvan, hierbo aangehaal.
page start
566

Item sets