Kukoi

Met stippellyn op sy kaart aangetoon, dus ’n droe lopie, le ten ooste van sy plasing van Grootvisrivier, ten suide van Rehoboth, op sy kaart gekruis op ong. 23° 43' en 17° 35'. Die 'brown' van die vertaling sal die -kama wees, vgl. Nama =f=gama = 'braun' (Rust 1960 DNW 12), en nie ǀǀgam-i = water of rivier nie. Die eerste komponent lyk na =f=kou [ =f= khau] = 'farben' ( Rust aid. 20), ook 'schmieren, salben' by Kr.-R. 1969 NW 250, en Kukama is dan te begryp as 'Bruingeverf’, miskien vanwee die modderwater of die grond- kleur.

About this item

Identifier
1986_SKCPN
Title
Kukoi
Alternative Title
Kukoi
Georeference Sources
K 3323 CA
longitude
23.125
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sparrman 1775 VCGH / 305 '...we proceeded to the river Kukoi, or, as it is pronounced, t'Ku-t’koi...This name, which signifies head or master, has probably been bestowed upon this river, as being the first branch, or rather the source of the great river of t’Cam-t’Nasi...' Ibid. 2 257 '...they presented to me several others of the party as being likewise t'Ku-t’Koi, or captains'. Pettman 1931 SAPN 23 'The name of the river on which the township of Avontuur, in the Lange Kloof, C.P., stands, is given by Sparrman and Paterson (see their maps, the latter a reproduction, apparently, of the former) as the Kukoi... The name appears to be derived from the two words Ikhub = master, and khoib = a man'.
Description
afr Met stippellyn op sy kaart aangetoon, dus ’n droe lopie, le ten ooste van sy plasing van Grootvisrivier, ten suide van Rehoboth, op sy kaart gekruis op ong. 23° 43' en 17° 35'. Die 'brown' van die vertaling sal die -kama wees, vgl. Nama =f=gama = 'braun' (Rust 1960 DNW 12), en nie ǀǀgam-i = water of rivier nie. Die eerste komponent lyk na =f=kou [ =f= khau] = 'farben' ( Rust aid. 20), ook 'schmieren, salben' by Kr.-R. 1969 NW 250, en Kukama is dan te begryp as 'Bruingeverf’, miskien vanwee die modderwater of die grond- kleur.
page start
802

Item sets