Kaukou

Aan Middelloop van Oranjerivier, vgl. Wikar se naam vir die Snyersvolk, die Kaukoa (d.i. ǃGao-gu-a of Snyersmanne), VRV 15 136. Hier is sprake van hulle kraal of woonplek, in Nama Ikhaes, gelee ongeveer by die huidige Keimoes. Hulle behoort aan die Korastam. Die 'Plek of Kraal (ǃkhae-s) van die Sny-(ǃgao-)manne'.

About this item

Identifier
1621_SKCPN
Title
Kaukou
Alternative Title
Kaukou
Georeference Sources
K 3322 CB
longitude
22.375
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Doringrivier
Source
afr Schrijver 1689 GM RZA 3 104 '...alsoo wij...weide met weinig water in drie gaten vonden, de plaats werd van de Hottentots Kaukou, dat is een Steekdoornsrivier genaamt...' Mossop 1931 VRV 12 257 'Kaukou (i.e. Steekdoorns Revier). Present Name or locality: Doom R., tributary of Kamanassie R., dist. George'.
Description
afr Aan Middelloop van Oranjerivier, vgl. Wikar se naam vir die Snyersvolk, die Kaukoa (d.i. ǃGao-gu-a of Snyersmanne), VRV 15 136. Hier is sprake van hulle kraal of woonplek, in Nama Ikhaes, gelee ongeveer by die huidige Keimoes. Hulle behoort aan die Korastam. Die 'Plek of Kraal (ǃkhae-s) van die Sny-(ǃgao-)manne'.
page start
673

Item sets