Hore

In die gebied noordoos van Aus. Nama ǃhora = kruppel, die -b aktiveer die lokatiewe funksie. Die rede of aanleiding vir die naam is nou onbekend. Op die Kriegskarte 1904 kom voor 'Horas', 'n bron, op 2518 DA. Ons kon nie vasstel of dit dieselfde plek is as die van Schultze nie, en het voorlopig die graadvierkant van die Kriegskarte oorgeneem vir Schultze, en Schultze se verklaring ook vir die Kriegskarte.

About this item

Identifier
1331_SKCPN
Title
Hore
Alternative Title
Hore
Georeference Sources
K 3322 CA
longitude
22.125
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Schrijver 1689 GM RZA 3 117 'Tot dat wij omtrent ten 12 uuren’s middags an de rivier bij de Hottentots Hore, of Tweelingsrivier genaamt, kwaamen...'
Description
afr In die gebied noordoos van Aus. Nama ǃhora = kruppel, die -b aktiveer die lokatiewe funksie. Die rede of aanleiding vir die naam is nou onbekend. Op die Kriegskarte 1904 kom voor 'Horas', 'n bron, op 2518 DA. Ons kon nie vasstel of dit dieselfde plek is as die van Schultze nie, en het voorlopig die graadvierkant van die Kriegskarte oorgeneem vir Schultze, en Schultze se verklaring ook vir die Kriegskarte.
page start
570

Item sets