Kochna

Te lees as IKooboos. Hier word verwys na ’n spesifieke plek in die distrik Namakwaland en dit word vergelyk met ander Keerweers vir die motivering. Die huidige Keerom is, volgens Laidler, ’n letterlike vertaling van IKooboos, sy oorspronklike naam. Die Afdelingsraad se lys bevat ’n groot plaas met die naam Keerom, nl. Clw. Q.7-20, ongetwyfeld die plaas waarna Laidler verwys. Die naam is soos Nama Ikuwu (of ǃkuwu-ei) = 'umdrehen, umkehren, wiederkehren' (Kr.-R. 1969 NW 258). Die plaas is gelee op K 2917 DC.

About this item

Identifier
1804_SKCPN
Title
Kochna
Alternative Title
Kochna
Georeference Sources
K 3322 CA
longitude
22.125
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Raubenheimer PD 1973 Boer Vraelys 'Kochna, plaas, munisipale area Oudtshoorn... Die legende wil he dat ’n ontsnapte bandiet by name Kognaar by die dammetjie op ’n stuk munisipale weiveld ingehaal is toe hy wou vlug, en daar doodgeskiet is...'
Description
afr Te lees as IKooboos. Hier word verwys na ’n spesifieke plek in die distrik Namakwaland en dit word vergelyk met ander Keerweers vir die motivering. Die huidige Keerom is, volgens Laidler, ’n letterlike vertaling van IKooboos, sy oorspronklike naam. Die Afdelingsraad se lys bevat ’n groot plaas met die naam Keerom, nl. Clw. Q.7-20, ongetwyfeld die plaas waarna Laidler verwys. Die naam is soos Nama Ikuwu (of ǃkuwu-ei) = 'umdrehen, umkehren, wiederkehren' (Kr.-R. 1969 NW 258). Die plaas is gelee op K 2917 DC.
page start
728

Item sets