Hoeridap

Meer inligting is nog nodig. Die moontlike verband met Alexander se HUERAB is nie uitgesluit nie, in watter geval die betekenis dan 'Kromrivier' sal wees.

About this item

Identifier
1299_SKCPN
Title
Hoeridap
Alternative Title
Hoeridap
Georeference Sources
K 3321 DB
longitude
21.875
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Muize Kraal
Source
afr Gordon 1778 ms 5 130 'Peilings van hoeridap; Juffer van der Merwen'. [Op Kaart van Gordon 17781 'Hoeridap' (gelee net bokant Olifantsrivier en noordwes van Kammanassiebergl. Ibid, ms / 45 'Eer wij door de cloof [verstaan: 'Gare in die Swartberge se uitgang ten ooste] gingen vonden wij op de regter hand een plaats van de weduwee Van de Merwe, een slegte veeplaats, daar geen brood is, horidap, muiseval, geheten...'
Description
afr Meer inligting is nog nodig. Die moontlike verband met Alexander se HUERAB is nie uitgesluit nie, in watter geval die betekenis dan 'Kromrivier' sal wees.
page start
559

Item sets