Keisie(Berg), Ook -(Rivier)

Vandag Lekkersing, sendingstasie en poskantoor, sodat die ou inlandse naam vertaald in Afrikaanse vorm voortlewe. Dieselfde naam kom elders voor, nl. vir ’n bron in die dist. Keetmanshoop, vgl. GAINAICHAS. Die -s se dat die naam op ’n fontein betrek is. Die lid Keing- of Kaing- is soos Nama ǃgae (die genasaleerde vokaal -ae- gerealiseer as -aing- of -eing-, die g- vooraan stemloos gehoor as k-), plus ǀǀnaexa = sanglustig (Rust 1960 DNW 57), dus: die 'Fontein (-s) wat lekker (ǃgae) sanglustig (ǀǀnaexa) is', of '...waar die mense lekker sanglustig is', kortom die 'Lekkersing(fontein)'.

About this item

Identifier
1666_SKCPN
Title
Keisie(Berg), Ook -(Rivier)
Alternative Title
Keisie(Berg), Ook -(Rivier)
Georeference Sources
K 3319 DB, 3320 CA
longitude
19.875
latitude
-33.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1778 ms 2 160 '...reed in den agtermiddag o.z.o. 2\ myl [4 km] door bergagtig pad na de baden agter Coggelman's cloof in de Keissi of lelik...' PNK 1940 'Kys, Kasey', naam van 'n wyk in dist. Montagu, van 'n plaas, en 'n tydlank ook van 'n poskantoor daarop onder Montagu, met die spelling Keisie (APN 1951 168). Gemeen dit kom van 'n persoon Kasey, vroeere eienaar, van 'n Afr. ou woord 'kys...for a bees-nest in such a place that it cannot be got to - i.e. in cleft rock', en, ten slotte, in die woorde van die sekretaris van die PNK, 'Volgens gegewens.Js Kys en Kasey vermoedelik afkomstig van die Hottentotwoord vir water, en ooreenkomstig die reels van die Komitee sou die spelling dan Keis of Keisie moet wees'. SESA 1972 6 322 'Region between Montagu and the Koo...The name Keisie probably derives from the Hottentot word keisa, to shine or glitter'.
Description
afr Vandag Lekkersing, sendingstasie en poskantoor, sodat die ou inlandse naam vertaald in Afrikaanse vorm voortlewe. Dieselfde naam kom elders voor, nl. vir ’n bron in die dist. Keetmanshoop, vgl. GAINAICHAS. Die -s se dat die naam op ’n fontein betrek is. Die lid Keing- of Kaing- is soos Nama ǃgae (die genasaleerde vokaal -ae- gerealiseer as -aing- of -eing-, die g- vooraan stemloos gehoor as k-), plus ǀǀnaexa = sanglustig (Rust 1960 DNW 57), dus: die 'Fontein (-s) wat lekker (ǃgae) sanglustig (ǀǀnaexa) is', of '...waar die mense lekker sanglustig is', kortom die 'Lekkersing(fontein)'.
page start
687

Item sets