Kikemans(Rivier)

Die naam nie in WAT of by Marloth of Smith nie. Gelee ten noorde van Darling, in die distrik Malmesbury. Die omringende plekke (plase en koppe) met bestanddeel Berg-, -berg en Klip- of -klip laat mens wonder of die tweede lid -koes nie is soos Ou-Kaaps koe-s = 'klip, berg' (Nama ǀ(k)ui-s) nie, so ongeveer Kie-berg, met die eerste lid onverklaar.

About this item

Identifier
1740_SKCPN
Title
Kikemans(Rivier)
Alternative Title
Kikemans(Rivier)
Georeference Sources
K 3327
longitude
27.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
op punt waar dit deur die oseaan ontvang word
Source
afr Cloppenburg JW 1768 Journaal 'Kikemans rivier'. Forbes 1977 Anders Sparrman VRV II 7 120 vn 'Keiskamma...called Kikemans River by Cloppenburg'. Baie ongewone wisseluitspraak.
Description
afr Die naam nie in WAT of by Marloth of Smith nie. Gelee ten noorde van Darling, in die distrik Malmesbury. Die omringende plekke (plase en koppe) met bestanddeel Berg-, -berg en Klip- of -klip laat mens wonder of die tweede lid -koes nie is soos Ou-Kaaps koe-s = 'klip, berg' (Nama ǀ(k)ui-s) nie, so ongeveer Kie-berg, met die eerste lid onverklaar.
page start
713

Item sets