Kromanka

Volgens die voetnoot hierby was die plaas gelee langs die Olifantsrivier wat aan die weskus uitwater. d.w.s. tussen Citrusdal en Clanwilliam. Die -douw is in OmKaaps patroonmatig die woord vir 'pad, spoor, kloof, poort' (HOTT 416 en trefwoorde), in Nama dao-b, dao-s, vgl. Pettman 1931 SAPN 38-9. Die vorm Krie- maak dit redelik seker dat ons hiervoor moet dink aan 'n Rhus sp..die kareeboom. Die pleknaam beteken dan 'Kareepoort' of 'Kareekloof'.

About this item

Identifier
1952_SKCPN
Title
Kromanka
Alternative Title
Kromanka
Georeference Sources
K 3327
longitude
27.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Beutler 1752 GM RZA 3 295 'Na het passeeren van een spruyt mitsgaders rivier Kromanka waarby een craal van Caffers vonden...arriveerden wy...op eene klyne vlakte...'
Description
afr Volgens die voetnoot hierby was die plaas gelee langs die Olifantsrivier wat aan die weskus uitwater. d.w.s. tussen Citrusdal en Clanwilliam. Die -douw is in OmKaaps patroonmatig die woord vir 'pad, spoor, kloof, poort' (HOTT 416 en trefwoorde), in Nama dao-b, dao-s, vgl. Pettman 1931 SAPN 38-9. Die vorm Krie- maak dit redelik seker dat ons hiervoor moet dink aan 'n Rhus sp..die kareeboom. Die pleknaam beteken dan 'Kareepoort' of 'Kareekloof'.
page start
788

Item sets