eng
The name is old. It has been recorded at least two centuries ago. Because it nominates an important place, it often occurs, and in varying spelling of which is a few; For more cf. Raper PE 1972 Regional Names 60 With the fascinating return from Wbe Paravicini di Capelli of 'T'Sietiekkammaa' containing a clear suction consonant; cfg. Further Sterally CJ 1973 Gazette 229. In essence, the name is well reproduced in a relatively constant verdict. The name today nominates O.A. A river with disposal on K 3424 AB, District Humansdorp, slightly easceled a point ('Tsitsi-camapunt'), a forest known for his indigenous tree species and beautiful yellowhoul, a region, also farms like 'Zitzikamma 'No MB.Q. 5-4 on K 3321 DC in the district of Mossel Bay, and then the 'Tsitsikamma Mountains' and reserves west of Humansdorp. About the interpretation of the component TSI-TSI is different from conception. The reduplative form, as usual, has the case with such buildings, the value of reinforcement. Pettman goes out of tse-tse (for shiny, bright, which hits on the water) Plus -sa, the forms of passive adjektiva / adverbia. There was also thought of rain, now I.v.m. The forest where the falling drops are sounded sound. One can hardly speak about sound imaging. However, it is not for us to which words Pettman connect its distraction. Is it to Etsi-Etsi for clean, beautiful, or to ^ GI ^ GI, also = blinding (bright)? Gordon also does not explicitly mention the Khoekhoians, however, by implication. With -Camma = water, river, deducted, remain over sites, and if the name means 'water begins,' then sites = 'start'. We have no old-Cape recording for 'start'. In Nama of this day it is Tsoa-TSO (Rest 1960 DNW 3), and Tsoa-Tsoa-S = 'Der Anfang' (Kr.-R 1969 NW 384). It will then be involved on the river's origin , we think. Determine that He is trustworthy.
afr
Die naam is oud. Dit is minstens twee eeue gelede reeds opgeteken. Omdat dit 'n belangrike plek benoem, kom dit dikwels voor, en wel in wisselende spelling waarvan enkeles genoem is; vir meer vgl. Raper PE 1972 Streekname 60 met die boeiende opgawe uit WBE Paravicini di Capelli van 't’Sietsiekkam- ma' wat ’n duidelike suigkonsonant bevat; vgl. verder Skead CJ 1973 Gazetteer 229. In hoofsaak is die naam goed weergegee in 'n betreklik konstante uitspraak. Die naam benoem vandag nog o.a. 'n rivier met uitwate- ring op K 3424 AB, distrik Humansdorp, effens oosteliker ’n punt ('Tsitsi- kammapunt'), ’n bos bekend om sy inheemse boomsoorte en prageksemplare van geelhoul, 'n streek, ook plase soos 'Zitzikamma' nr Mb.Q. 5-4 op K 3321 DC in die distrik Mosselbaai, en dan die 'Tsitsikammaberge' en -reserwes wes van Humansdorp. Oor die interpretasie van die komponent Tsi-tsi- is daar verskil van opvatting. Die reduplikatiewe vorm het, soos gewoonlik die geval met sulke bousels, die waarde van versterking. Pettman gaan uit van tse-tse (vir blink, helder, wat op die water slaan) plus -sa, die formans van passiewe adjektiva/adverbia. Daar is ook gedink aan reen, nou i.v.m. die woud waar die vallende druppels klanknabootsend gehoor word. Oor klanknabootsing kan mens moeilik praat. Dit is egter nie vir ons seker aan watter woorde Pettman sy afleiding verbind nie. Is dit aan etsi-etsi vir skoon, mooi, of aan ^gi-^gi, ook = verblindend (helder)? Gordon noem ook nie uitdruklik die Khoekhoense grondwoord nie, wel by implikasie. Met -camma = water, rivier, afgetrek, bly oor sitse, en as die naam beteken 'Water begin,' dan moet sitse = 'begin'. Ons het geen Ou-Kaapse optekening vir 'begin' nie. In Nama van van- dag is dit tsoa-tsoa (Rust 1960 DNW 3), en tsoa-tsoa-s = 'der Anfang' (Kr.-R 1969 NW 384). Dit sal dan te betrek wees op die rivier se oorsprong, meen ons. Hoe ook al, ons sien geen goeie rede om nie die voorkeur te gee aan Gordon se verklaring nie. Hy het Khoekhoens geken, hy het besondere belangstelling vir die betekenis van plekname gehad, en ons het by ander gevalle nog steeds kon vasstel dat hy betroubaar is.