Kaiǂkhurub

Flier is weer 'n 'Heksrivier', volgens die vertaling, nou 'n sytak van die Oranjerivier. Die -kap is te lees as ǃkab, in Nama vandag ǃa-b = rivier. Maingard noem die verskil 'fluctuation of click releases' (Korana Folktales 1962 6). Die Kei- is hier duidelik verbindbaar met Nama ǃgai- in ǃgai-aob, 'towenaar', 'medisyneman', maar dit is nie nodig dat die begrip vroulik gedink moet word nie.

About this item

Identifier
1654_SKCPN
Title
Kaiǂkhurub
Alternative Title
Keikoeroe
Georeference Sources
K 3322
longitude
22.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Kai╪khurub**
Kaiǂkhurub
Source
afr Gordon 1779 ms 5 99 '...de keikoeroe plaats van Berkhuisen'.
Description
afr Flier is weer 'n 'Heksrivier', volgens die vertaling, nou 'n sytak van die Oranjerivier. Die -kap is te lees as ǃkab, in Nama vandag ǃa-b = rivier. Maingard noem die verskil 'fluctuation of click releases' (Korana Folktales 1962 6). Die Kei- is hier duidelik verbindbaar met Nama ǃgai- in ǃgai-aob, 'towenaar', 'medisyneman', maar dit is nie nodig dat die begrip vroulik gedink moet word nie.
page start
683

Item sets