Kanna(Landse Rivier)

Die enigste optekening van die inlandse naam van hierdie riviertjie wat in die Breerivier inloop. Blykbaar is die Hollandse naam ’n vertaling, albei is ook drieledig. Daar is te veel moontlikhede om dit met enige sekerheid te verbind aan bv. die Nama-voorraad. Vgl. ook Du Plessis 1973 Oorsprong 307 oor die moontlikhede om die Hollandse naam te verstaan.

About this item

Identifier
1534_SKCPN
Title
Kanna(Landse Rivier)
Alternative Title
Kanna(Landse Rivier)
Georeference Sources
K 3322
longitude
22.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
nou Kandelaarsrivier
Source
afr [Beutler 1752 in Botha 1926 PNCP 65 'Although the names are not mentioned... Beutler’s party must have forded the Kandelaars and Groot Doom Rivers'.ǃ Swellengrebel H 1776 GM RZA 20 31 'Peylden het Cangogebergte...door de Kleyne Doom R...door de Groote Cannalandsche rivier...'
Description
afr Die enigste optekening van die inlandse naam van hierdie riviertjie wat in die Breerivier inloop. Blykbaar is die Hollandse naam ’n vertaling, albei is ook drieledig. Daar is te veel moontlikhede om dit met enige sekerheid te verbind aan bv. die Nama-voorraad. Vgl. ook Du Plessis 1973 Oorsprong 307 oor die moontlikhede om die Hollandse naam te verstaan.
page start
641

Item sets