eng
A few early quotes from travel reports before 1804 to also show spelling variants (there are more) (Gamka / Gamka / Chamka / Gamca), which generally reflects a reasonable constant in the verdict. Du Plessis 1973 investigates 219-220 mentions other statements with the same stretch. At Janssens, the suction flaster is also indicated by the element -ka (Cham-), Old Cape -ǃ Ka-B, Namaǃ AB (without the skeleton; K Fiott. 430), all the other leave it away. All the segslides above declared (well on request) that the first member 'lion' means, Nama Xami, Old-Cape Gamma etc. (Hott. 369). Xami, Gamma, is shortened to gam- and at theǃ Knalz and genus suffixes of the simplex. Gamka is literally translated, 'Leure River'. See Gamka (Diep River) for another statement of the first component. The Gamka = Leure River also gave his name to other places. We call about it in the dist. Prince Albert O.M. 'Gamkasberg', a mountain on 3321 BC / BD, 'Gamkas Berg', a farm no B. 20/1879 at 3321 BC, 'Lion-Gamka', a dorpie at 3221 DD, and just above the Village 'Leeugamkadam', a dam. In both the latter, there is the doubling of the element lion, viz. The Khoekhoiangam- and the Afrikaans lion, so about 'Lion-Leue River'. Further south, just below Calitzdorp, the post office 'Eastgam' at 3321 da.
afr
’n Paar vroeë aanhalings uit reisberigte voor 1804 om ook spellingvariante (daar is meer) aan te toon (Gamka/Ghamka/Chamka/Gamca), wat tog oor die algemeen ’n redelike konstantheid in die uitspraak weergee. Du Plessis 1973 Ondersoek 219-220 noem nog ander uitsprake met dieselfde strekking. By Janssens word ook die suigklap met ’n t- aangedui by die element -ka (Cham- tka-), Ou-Kaaps -ǃka-b, Nama ǃa-b (sonder die velaar; k FIOTT. 430), al die ander laat dit weg. Al die segsliede hierbo verklaar (wel op navraag) dat die eerste lid 'leeu' beteken, Nama xami, Ou-Kaaps gamma ens. (HOTT. 369). Xami, gamma, is verkort tot gam- en by die ǃka- ontbreek schnalz en genus- suffiks van die simpleks. Gamka is, letterlik vertaal, 'leeurivier'. Kyk GAMKA (Dieprivier) vir ’n ander verklaring van die eerste komponent. Die Gamka = leeurivier het sy naam ook aan ander plekke gegee. Daarvan noem ons in die dist. Prins Albert o.m. 'Gamkasberg', ’n berg op 3321 BC/BD, 'Gamkas Berg', ’n plaas nr B. 20/1879 op 3321 BC, 'leeu-Gamka', ’n dor- pie op 3221 DD, en net bokant die dorpie 'leeugamkadam', ’n dam. In albei laasgenoemdes is daar die verdubbeling van die element leeu-, nl. die Khoekhoense -gam- en die Afrikaanse leeu, so ongeveer 'leeu-leeurivier'. Verder suidwaarts, net onderkant Calitzdorp, le die poskantoor 'Oosgam' op 3321 DA.