Kardouw(Berg), En Kardous(Kloof)

Karatara is die naam van ’n poskantoor, 'n nedersetting, ’n bosreserwe en 'n rivier, almal in die dist. Knysna op K 3322 DD. (Vgl. Topo-kadastrale reeks 1969 vel 3322 Oudtshoorn). Die opmerklike is dat twee bolope van die rivier aan die hange van Perdekop ontspring. Ons meen dat Perdekop regstreeks uit Khoekhoens vertaal is, ’n verskynsel wat horn op topografiese gronde meer- male geopenbaar het. Ook taalkundig is dit versoenbaar. Hings is in Nama 4=kara-hab (Rust 1960 DNW 47), die eerste lid =f=kara stem ooreen met die Kara- in die pleknaam. Die tweede lid van die pleknaam, nl. -tara, moet dan 'kop' beteken. Meinhof het vir 'Berg', lare- b opgeteken (vgl. HOTT 219 s.v. Berg V) wat goed ooreenstem met -tara. Karatara is dan letterlik Perdekop wat in Nama ^kara-lare sou wees.

About this item

Identifier
1561_SKCPN
Title
Kardouw(Berg), En Kardous(Kloof)
Alternative Title
Kardouw(Berg), En Kardous(Kloof)
Georeference Sources
K 3319, K 3219 CC
longitude
19.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Wildschutboek 1731 by Botha 1926 PNCP 32 'The name Cardouw Pass, as spelt on the map, is found in the forms as Kardouw...Cartouw. There is a farm Cardouw... when granted in 1731 as a loan place it is spelt as Cardouw. The meaning is a narrow pass'. Thunberg 1772 RESA 2 18 'Kartouskloof'. Gordon 1785 ms 2 123 '...dese bergen zyn al gebroken met streken, en zyn deselvde van de keten van Cardow'. Barrow 1797 ATIS / 406 'The Olifant’s river runs along the feet of the great chain on the west side, and is hemmed in between it and a parallel range of high hills, called the Kardouw...' Ibid. 2 355 'Cardouw'.
Description
afr Karatara is die naam van ’n poskantoor, 'n nedersetting, ’n bosreserwe en 'n rivier, almal in die dist. Knysna op K 3322 DD. (Vgl. Topo-kadastrale reeks 1969 vel 3322 Oudtshoorn). Die opmerklike is dat twee bolope van die rivier aan die hange van Perdekop ontspring. Ons meen dat Perdekop regstreeks uit Khoekhoens vertaal is, ’n verskynsel wat horn op topografiese gronde meer- male geopenbaar het. Ook taalkundig is dit versoenbaar. Hings is in Nama 4=kara-hab (Rust 1960 DNW 47), die eerste lid =f=kara stem ooreen met die Kara- in die pleknaam. Die tweede lid van die pleknaam, nl. -tara, moet dan 'kop' beteken. Meinhof het vir 'Berg', lare- b opgeteken (vgl. HOTT 219 s.v. Berg V) wat goed ooreenstem met -tara. Karatara is dan letterlik Perdekop wat in Nama ^kara-lare sou wees.
page start
649

Item sets