Koo

Die ǀhuni- is die Boscia albitrunca. Indien die betekenis korrek is, dan weer die wisseling k- en h-, vgl. 5 C 3. Die naam is op die Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 Loeriesfontein ingeskryf as 'Hunissoutpan', blykbaar in ooreenstemming met die advies van bogenoemde segsliede. Aan die pan le die plaas 'Konnes' Civ. Q. 23-8, distrik Calvinia. Ons het twyfel aan die afleiding.

About this item

Identifier
1880_SKCPN
Title
Koo
Alternative Title
Koo
Georeference Sources
K 3319
longitude
19.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Gordon 1778 ms 2 160 '...en ik vertrok.Jangs de eselsjagt, de uilenvaley en arriveerde door de Zanivaley door de diepe kom tot in de Koo...' Van Reenen DG 1803 VRV 18 252 '...dog in dit geval maakt men gebruik van het Koude Bokkeveld als ook van het Coogebergte, zynde een plaats...aan Hexrivier'. Raper 1972 Streekname 58 'Koo is tussen Montagu en Matroosbergsta- sie...Etlike verklarings...o.a. dat die streek vernoem sou wees na ’n Sji- nees wat vroeer hier ’n winkel gehad het, en dan weer dat die naam van Hottentotoorsprong is. Aangesien die Koo soms bitteriik kou kan wees, is aan die hand gedoen dat die gebied sy naam ontleen aan die Hottentots vir ‘kous’, (bv. van)... t’goaub...d.i. =f=goau-b...' (Verwysings aldaar 63). [Ongeveer dieselfde by Du Plessis 1973 Ondersoek 123-5 plus ander aanwysings.]
Description
afr Die ǀhuni- is die Boscia albitrunca. Indien die betekenis korrek is, dan weer die wisseling k- en h-, vgl. 5 C 3. Die naam is op die Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 Loeriesfontein ingeskryf as 'Hunissoutpan', blykbaar in ooreenstemming met die advies van bogenoemde segsliede. Aan die pan le die plaas 'Konnes' Civ. Q. 23-8, distrik Calvinia. Ons het twyfel aan die afleiding.
page start
758

Item sets