Hoerikwaggo

In die omgewing van Piketberg naby Langvlei. Te dink aan wat in Nama van- dag sou lui ǃuri = wit + ^ga-b = vlei, soms ook vlakte, ǃUri-^gab dus 'Witvlakte', 'Witvlei', vgl. URIGAS. Dit le net ten ooste van 'Lang Vlei B', plaas nr 1920-273-16885 noordwes van Piketberg. Die plaas 'Wittewater' nr C.Q.5-72, grensend aan Lang Vlei, is klaarblyklik die huidige naam van Gordon se opgawe, en sy Nederlandse vorm getuig ook indirek van sy ouderdom. Wittewater vertaal die ou inlandse naam gedeeltelik.

About this item

Identifier
1300_SKCPN
Title
Hoerikwaggo
Alternative Title
Hoerikwaggo
Georeference Sources
K 3318
Relation
k HUIGAIS en variante
longitude
18.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Gordon 1779 ms 2 44 'De Oude hottentotten hieten de Caap hoeri 'kwaggo of de zeeberg. De emphasis op ieder der laatste syllable van het woord'.
Description
afr In die omgewing van Piketberg naby Langvlei. Te dink aan wat in Nama van- dag sou lui ǃuri = wit + ^ga-b = vlei, soms ook vlakte, ǃUri-^gab dus 'Witvlakte', 'Witvlei', vgl. URIGAS. Dit le net ten ooste van 'Lang Vlei B', plaas nr 1920-273-16885 noordwes van Piketberg. Die plaas 'Wittewater' nr C.Q.5-72, grensend aan Lang Vlei, is klaarblyklik die huidige naam van Gordon se opgawe, en sy Nederlandse vorm getuig ook indirek van sy ouderdom. Wittewater vertaal die ou inlandse naam gedeeltelik.
page start
560

Item sets