Kuikeip

Gui-haus is o.i. te vertaal met 'Melkbosbank' (Nama lhau- - 'Wasserbank' - Rust 1960 DNW 72), Kuibibgaus met 'Melkboswerf' (Nama ǀǀgau- = 'Eingeborenensiedlung', Rust 73), albei by Nama gui- = melkbos (Rust 42) vir eerste komponent. Die wisseling g- en k- is gewoon (vgl. 5 A 3). Die lid -bib is lokativerend. In hierdie vorme en op hierdie plek nie meer volgens ons bronne name van plase nie. Die graadvierkant is bepaal volgens ligging van Brackwasser nr 144 (aanwysing van Moritz).

About this item

Identifier
1975_SKCPN
Title
Kuikeip
Alternative Title
Kuikeip
Georeference Sources
K 3318
longitude
18.5
latitude
-33.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van die Kasteel en ook van Kaapstad self
Source
afr Gordon 1791 ms i 115 'het casteel hiet kui keip of klip kraal'.
Description
afr Gui-haus is o.i. te vertaal met 'Melkbosbank' (Nama lhau- - 'Wasserbank' - Rust 1960 DNW 72), Kuibibgaus met 'Melkboswerf' (Nama ǀǀgau- = 'Eingeborenensiedlung', Rust 73), albei by Nama gui- = melkbos (Rust 42) vir eerste komponent. Die wisseling g- en k- is gewoon (vgl. 5 A 3). Die lid -bib is lokativerend. In hierdie vorme en op hierdie plek nie meer volgens ons bronne name van plase nie. Die graadvierkant is bepaal volgens ligging van Brackwasser nr 144 (aanwysing van Moritz).
page start
796

Item sets