Koms(Rivier)

Soos KOMS(BERG) K 2820 suidoos van Augrabies le, le hierdie Komsberg noordwes daarvan, hulle is ver verwyderd uitmekaar. Geen hulp by verklaring gekry nie, maar goed denkbaar dat die Khoekhoense lid (Korns-) van die samestelling so te begryp is as KOMS 2418, d.w.s. as 'Ystervarkberg', anders 'Oliewenhoutberg'.

About this item

Identifier
1869_SKCPN
Title
Koms(Rivier)
Alternative Title
Koms(Rivier)
Georeference Sources
K 3326 BD
Relation
k ook GOEMS en GOMS en COOMBS
longitude
26.875
latitude
-33.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Beutler 1752 GM RZA 3 289 '...quamen wy een hoogte af in een cloof alwaar grote olyve houte bomen in stond en van daar by de Olyvenhoutsbosch rivier alwaar wy campeerden'. Swellengrebel H 1776 (op sy roetekaart deur Wentzei geteken:] 'Olyvenhoutsbosch Rivier'.
Description
afr Soos KOMS(BERG) K 2820 suidoos van Augrabies le, le hierdie Komsberg noordwes daarvan, hulle is ver verwyderd uitmekaar. Geen hulp by verklaring gekry nie, maar goed denkbaar dat die Khoekhoense lid (Korns-) van die samestelling so te begryp is as KOMS 2418, d.w.s. as 'Ystervarkberg', anders 'Oliewenhoutberg'.
page start
754

Item sets