Keusikunniaati

Aan die suidpunt van die Hantam; nie by Forbes 1965 PTSA nie. Grondwoord wel soos Nama ^gei [ ^gai] = 'rufen, nennen' (Kr.-R. 1969 NW 107) vir Ke-, gevolg deur die hortatiefpartikel -re-, en ontkenningspartikel -ta. Heel interes- sant is die verandering wat uit die naam voortgevloei het. Op dieselfde koor- dinate gee Du Plessis 1973 Oorsprong 166 Rebunieberg, waaroor hy die volgende meedeel 'Volgens informasie van verskeie inwoners van Calvinia het die naam soos volg ontstaan: ’n Boer was bo-op die berg toe sy Kleurlingbediende na horn aangehardloop kom, omdat hy onder die indruk was dat sy baas hom geroep het. Die baas sou toe aan hom geskree het: 'k roep jou nieǃ’ Hiervan het die volk gemaak: Rebunie. Die naam het dus ont- staan a.g.v. klanknabootsing'.

About this item

Identifier
1680_SKCPN
Title
Keusikunniaati
Alternative Title
Keusikunniaati
Georeference Sources
K 3326 AC by invloeiingspunt
longitude
26.125
latitude
-33.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by invloeiingspunt
Source
afr Sparrman 1775 VCGH 2 71 'We...baited a considerable time at the river Keusi kunni aati, which, in the Hottentot language, bears pretty nearly the signification of Let not the ugly drink here. This river is by the colonists otherwise called Little Boshies-mans-river'. Paterson W 1779 NFJ 86 'We arrived...at a lake...called by the Hottentots Kys Guna Kie Katie; each of these letters, which are accented, are pronounced with a hard impulse of the tongue'.
Description
afr Aan die suidpunt van die Hantam; nie by Forbes 1965 PTSA nie. Grondwoord wel soos Nama ^gei [ ^gai] = 'rufen, nennen' (Kr.-R. 1969 NW 107) vir Ke-, gevolg deur die hortatiefpartikel -re-, en ontkenningspartikel -ta. Heel interes- sant is die verandering wat uit die naam voortgevloei het. Op dieselfde koor- dinate gee Du Plessis 1973 Oorsprong 166 Rebunieberg, waaroor hy die volgende meedeel 'Volgens informasie van verskeie inwoners van Calvinia het die naam soos volg ontstaan: ’n Boer was bo-op die berg toe sy Kleurlingbediende na horn aangehardloop kom, omdat hy onder die indruk was dat sy baas hom geroep het. Die baas sou toe aan hom geskree het: 'k roep jou nieǃ’ Hiervan het die volk gemaak: Rebunie. Die naam het dus ont- staan a.g.v. klanknabootsing'.
page start
695

Item sets