Homgara

By Nama ǀhom = koring dors of uitstamp (Kr.-R. 1969 NW 184). Die naam vertel waarskynlik dat koring hier verbou is. Dit handel hier oor plaas Nam. Q.9-5, dist. Namakwaland, ong. 90 km noordnoordoos van Springbok, en op die kaarte van Opmeting kom die grondwoord voor o.a. in 'Homsfontein' (blad Ramansdrif), 'Horn se deurloop' en 'Homsberge', blad Warmbad, almal K 2818 CD of (aangrensend) K 2918 AB. 'Horn se deurloop' is ’n sandlaagte. Te noem is nog die Hom-myn en die uitgrawings. Die ou spelling T’Goms dui die suigklap aan. Die koring waarop die naam heenwys, is blykbaar deur 'n kolonis hierheen gebring; die naam gee ’n brokkie land- boukundige geskiedenis.

About this item

Identifier
1315_SKCPN
Title
Homgara
Alternative Title
Homgara
Georeference Sources
K 3324 BC
longitude
24.625
latitude
-33.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon I778(?) ms 5 127 '...het voetpad hiet homgara betekent schoon blad'.
Description
afr By Nama ǀhom = koring dors of uitstamp (Kr.-R. 1969 NW 184). Die naam vertel waarskynlik dat koring hier verbou is. Dit handel hier oor plaas Nam. Q.9-5, dist. Namakwaland, ong. 90 km noordnoordoos van Springbok, en op die kaarte van Opmeting kom die grondwoord voor o.a. in 'Homsfontein' (blad Ramansdrif), 'Horn se deurloop' en 'Homsberge', blad Warmbad, almal K 2818 CD of (aangrensend) K 2918 AB. 'Horn se deurloop' is ’n sandlaagte. Te noem is nog die Hom-myn en die uitgrawings. Die ou spelling T’Goms dui die suigklap aan. Die koring waarop die naam heenwys, is blykbaar deur 'n kolonis hierheen gebring; die naam gee ’n brokkie land- boukundige geskiedenis.
page start
565

Item sets