eng
Hagga's' is a big farm in the southwestern corner of the Willowmore district. On the south side, the farms 'from distress' no bf. W. Q. 5-32 which is also bordered by Hagga's on his west, 'Brak River' No. 1929-47-2358. and. To the east of him, 'Initod' No. Q. 6-1. On the southern side of 'Brak River' is another narrow farm 'Invite' No. , 'Hagga's' and 'from emergency' / 'inopod' form a toponimic core group. We believe there is a mercy relationship between 'hag (g) as' and 'inopod'. FK Krenz 1979 Farmer writes by way of lining here: '+ haxas = emergency = poverty'. In Kr.-r. 1969 NW 172 is declared ╪ha as 'Urn Etwas Signal, Es Nothed Haben. Mangel Daran Haben ', which does not exactly cover the understanding of' distress, from need - to be equated to -exa- in the meaning of 'many', ie, though, hag (g) is conceived as 'large need for / great lack'. The nationality of the stem chicken is also not in hag (g ) AS Realized If the Foundation + Haxas is not Place 'Roode Els Bosch & War Gorge' No. 1-31 and 'Hagashkloof'. On topographical grounds, it seems that a possible link between the names 'Hagga's', 'Hagas', 'Hagaskloof' and 'War Kloof' / 'War Gorge' can exist. Linguistically, a mortgage is possible. 'War', 'Krieg', is in Nama Kha (cf. Hott 212 SV fights II) that with the well-known change of H and K (cf. th a * 45 at 5 c 4) can allofone with 'ha- ' The second member of the name 'hag (g) A-', viz. '-GA', maybe like Nama -Xa = 'rich', 'Lik', thus 'war rich (s)' or 'warlike (s)'. If we looked in our worries, 'war (gorge)' is a translation from the older Khoekhoian 'hag (g) A-other mortgages, however, is possible, eg. That 'War Kloof' / 'War Gorge' is translated as 'in its entirety from' hag (g) as '. In this case, the second member will be like Nama 11ha- = 'Kluft' (Rest 35), and the member '-Kloof' will be toutological in the name 'Hagaskloof'.
afr
Hagga’s' is ’n groot plaas in die suidwestelike hoek van die distrik Willowmore. Aan die suidekant is die plase 'Uit Nood' nr Bf. W. Q. 5-32 wat ook aan sy westekant deur Hagga’s begrens word, 'Brakrivier' nr 1929-47-2358. en. ten ooste van hom, 'Uitnood' nr Wlm. Q. 6-1. Aan die suidekant van 'Brakrivier' is nog ’n smal plasie 'Uitnood Annexe' nr B. 499/1927. Die name 'Haga’s', 'Haggaskloof', 'Hagga’s' en 'Uit Nood'/'Uitnood' vorm ’n toponimiese kerngroep. Ons meen daar is ’n se- mantiese verband tussen 'Hag(g)as' en 'Uitnood'. FK Krenz 1979 Boer skryf by wyse van kanttekening hierby: ' + haxas = Nood = Armoed'. In Kr.-R. 1969 NW 172 word ╪ha verklaar as 'urn etwas verlegen sein, es notig haben. Mangel daran haben', wat nie presies die begrip van 'nood, uit nood' dek nie. Tussen 'nodig he' en 'uit nood' is ’n groot afstand, seifs al kom die versterking by as die -g(g)a- gelyk gestel word aan -xa- in die betekenis van 'baie', d.w.s. al word Hag(g)as opgevat as 'Groot be- hoefte aan/groot gebrek aan'. Die nasaliteit van die stamklinker word ook nie in Hag(g)as gerealiseer as die grondwoord +haxas is nie. Dit laat ons vermoed dat ons verder moet soek vir die verklaring. Aan die westekant word Hagga's begrens deur 'Oorlogs Kloof', plaas nr 1941-66-3262 wat weer aan sy westekant die groot plaas 'Roode Els Bosch & Oorlogs Kloof' nr P.A. Q. 1-31 het. Tussen 'Blesberg' en 'Kolberg', twee spitse in die Groot-Swartberge, is aan die noordelike hang van die Groot-Swart- _berge die klowe 'Oorlogskloof' en 'Hagaskloof'. Op topografiese gronde blyk dit dat ’n moontlike verband tussen die name 'Hagga’s', 'Hagas', 'Hagaskloof' en 'Oorlogskloof'/'Oorlogs Kloof' kan bestaan. Ook taalkundig is ’n verband moontlik. 'Oorlog', 'der Krieg', is in Nama kha- (vgl. HOTT 212 s.v. baklei II) wat met die bekende wisseling van h en k (vgl. TH A* 45 by 5 C 4) kan allofoneer met 'ha-'. Die tweede lid van die naam 'Hag(g)a-', nl. '-ga', is dan miskien soos Nama -xa = 'ryk', 'lik', dus 'Oorlogsryk(e)' of 'Oorlogslik(e)'. Indien ons in ons ver- moede gelyk het, is 'Oorlogs(kloof)' ’n vertaling uit die ouer Khoekhoense 'Hag(g)a-Ander verbande is egter moontlik, bv. dat 'Oorlogskloof'/'Oorlogs Kloof' in sy geheel uit 'Hag(g)as' vertaal is. In die geval sal die tweede lid wees soos Nama 11ha- = 'Kluft' (Rust 35), en sal die lid '-kloof' in die naam 'Hagaskloof' toutologies wees.