Keinacammas

Vandag is dit Blinkoog, plaas nr 30, dist. Karasburg, aan die Gaiab, en volgens die kaart van die landmeter-generaal 1972 is daar 'n vlei/pan op die plaas. Die -mub is soos Nama mu = om te sien, mu-s = oog, fontein, hier met lokativerende -b. Die eerste komponent is soos Nama ^kei = 'glanzen, ergliinzen' (Kr.-R. 1969 NW 236), m.a.w. 'Blinkfontein'.

About this item

Identifier
1663_SKCPN
Title
Keinacammas
Alternative Title
Keinacammas
Georeference Sources
K 3319 BD
longitude
19.875
latitude
-33.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
naam van Verkeerdevlei
Source
afr Gordon 1791 ms J 115 'verkeerde valey 'keina 'cammas of mooy water'.
Description
afr Vandag is dit Blinkoog, plaas nr 30, dist. Karasburg, aan die Gaiab, en volgens die kaart van die landmeter-generaal 1972 is daar 'n vlei/pan op die plaas. Die -mub is soos Nama mu = om te sien, mu-s = oog, fontein, hier met lokativerende -b. Die eerste komponent is soos Nama ^kei = 'glanzen, ergliinzen' (Kr.-R. 1969 NW 236), m.a.w. 'Blinkfontein'.
page start
686

Item sets