Awakhaes

Jonker Afrikaner, died on August 18, 1861, buried at Okahandja ('Gei ǀǀ Khais') at the Old Mission Church. Above is quoted in Khoekhens on his tombstone T.O.V. His birthplace ǀ Awa ǀǀ Khaes, literally 'Rooisand' (ǀ Awa = red, and 11khae, older spelling 11Khai, = sand, plus the -s of the VR. . ', Nav the hill range consisting mainly of red sandstone (cf. Raper 1972 Regional Names 16-17). ǀ Awa ǀǀ Khaes and Roodezand therefore mean the same. The onomrastic priority cannot determine.

About this item

Identifier
3258_SKCPN
Title
Awakhaes
Alternative Title
Awakhaes
Georeference Sources
K 3319 (AC)
longitude
19.125
latitude
-33.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
naam vir Roodezand en Tulbagh
Source
eng Graf: 'Jonker Afrikaner, ǀ Hoa ǀǀ Arab Date ǀ Goab, ǀ Awa ǀǀ Khais (Tulbagh) Ei GEǃ NaIB ...'
afr Grafskrif: 'Jonker Afrikaner, ǀHoaǀǀArab di ǀgoab, ǀAwa-ǀǀKhais (Tulbagh) ei ge ǃnaib...'
Description
eng Jonker Afrikaner, died on August 18, 1861, buried at Okahandja ('Gei ǀǀ Khais') at the Old Mission Church. Above is quoted in Khoekhens on his tombstone T.O.V. His birthplace ǀ Awa ǀǀ Khaes, literally 'Rooisand' (ǀ Awa = red, and 11khae, older spelling 11Khai, = sand, plus the -s of the VR. . ', Nav the hill range consisting mainly of red sandstone (cf. Raper 1972 Regional Names 16-17). ǀ Awa ǀǀ Khaes and Roodezand therefore mean the same. The onomrastic priority cannot determine.
afr Jonker Afrikaner, oorlede op 18 Augustus 1861, le begrawe op Okahandja ('GeiǀǀKhais') by die ou sendingkerk. Bo is aangehaal wat in Khoekhoens op sy grafsteen staan t.o.v. sy geboorteplek, ǀAwa-ǀǀKhaes, letterlik 'Rooisand' (ǀawa = rooi, en 11khae-, ouer spelling 11khai-, = sand, plus die -s van die vr. ekv.), daarna tussen hakies ingevoeg 'Tulbagh'. Sy ge- boortedatum is afgelêi en word gestel in 1809: hy het ongeveer 71 jaar oud geword. Sy geboorteplek is nie die dorp Tulbagh nie, maar die distrik, ook bekend as die 'land van Waveren' en voorheen as die 'Roodezand', n.a.v. die heuwelreeks wat hoofsaaklik uit rooi sandsteen bestaan (vgl. Raper 1972 Streekname 16-17). ǀAwa-ǀǀKhaes en Roodezand beteken dus dieselfde. Die onomastiese prioriteit kan ons nie vasstel nie.
page start
_201

Item sets