Dwyka(Rivier)

About this item

Identifier
3437_SKCPN
Title
Dwyka(Rivier)
Alternative Title
Dwyka(Rivier)
Georeference Sources
K 3221/3322
longitude
21.5
latitude
-32.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
eng In th a * 325-326, we determined that 'Dwyka River' 'means Brak River'. There we also saw that Barrow, Thompson and Burchell's card Dwyka passed as 'Rhinoceros River'. 'Rhino' is in Namaǃ Nawa (Kr.- R. 1969 NW 283) who can possibly possibly have a connection with 'dwyka'. The question is then where travelers came to their 'Rhinoceros River'. In th a * 326 we expressed the suspicion that it should be seen as an alternative name of Dwyka River. Now we make an interesting determination. One of the upperpures of the Dwyka River, viz. The Banking Cast River, originating on the southern part of the farm 'Rhenoster Valley'. It seems as if there can be a topographical relationship between rhino (Valley) and Dwyka. Then there is a western tributary of the Dwyk River named 'Sambok River' (cf. Topo Cadastral Series 1966 sheet 3220 Sutherland). The Nama Word for 'Rhino', viz. 'ǃ Nawa', also do service for the 'sambok' made of the animal's skin (Rest 1960 DNW 51). It looks therefore possible that Burchell. Barrow and Thompson might have confused the name of the tributary with those of the mainstream and called the Dwyka the Rhinoceros.
afr In TH A* 325-326 het ons vasgestel dat 'Dwykarivier' 'Brakrivier' beteken. Daar het ons ook gesien dat Barrow, Thompson en Burchell se kaart Dwyka aangee as 'Rhinoceros River'. 'Renoster' is in Nama ǃnawa- (Kr.-R. 1969 NW 283) wat taalkundig onmoontlik ’n verband met 'Dwyka' kan he. Die vraag is dan waar die reisigers aan hulle 'Rhinoceros River' gekom het. In TH A* 326 het ons die vermoede uitgespreek dat dit as ’n alternatiewe naam van Dwykarivier gesien moet word. Nou maak ons ’n interessante vasstelling. Een van die bolope van die Dwyka rivier, nl. die Banksgaterivier, ontspring op die suidelike deel van die plaas 'Rhenoster Valley'. Dit lyk dan asof daar 'n topografiese verband tussen Renoster (Valley) en Dwyka kan wees. Dan is daar ’n westelike sytak van die Dwykarivier met die naam 'Sambokrivier' (vgl. Topo-kadastrale reeks 1966 vel 3220 Sutherland). Die Namawoord vir 'renoster', nl. 'ǃnawa-', doen ook diens vir die 'sambok' wat van die dier se vel gemaak is (Rust 1960 DNW 51). Dit lyk dus moontlik dat Burchell. Barrow en Thompson dalk die naam van die sytak met die van die hoofstroom verwar het en die Dwyka die Rhinoceros genoem het.
page start
_251

Item sets