Kaucera, Kaukera

Geen afleiding gegee nie, ook vir PNK nie. Die skryfwyse by Hahn maak die afleiding nagenoeg seker. Die -am- is waterplek, eintlik mond(ing), hier vir 'n vlei, die -se-b se dat dit 'n pleknaam is, die hoofdeel is soos Nama ǀǀkhau- = Euphorbia Dinteri (Ponnighaus), of soos die 'kouwboom' van Wikar 1779 (VRV 15 188), nuttig vir die olie van die pitte, en van die besse as voedsel. In Nama kry ons dit ook gespel ǀǀkou-s. Volgens Smith 1966 CNSAP 309, is Ijkhaus die Pappea schumanniana. Die naam beteken die 'Kouboomvlei', dit verdien o.i. die voorkeur. Dieselfde verklaring deur Schultze vir die saamgetrokke vorm KUMSIS, alwaar meer daaroor.

About this item

Identifier
1613_SKCPN
Title
Kaucera, Kaukera
Alternative Title
Kaucera, Kaukera
Georeference Sources
K 3225 B
longitude
25.75
latitude
-32.25
Measurement Accuracy
25 km radius
Source
afr Gordon 1777 ms I 91 '...spanden uit by een klein riviertjie 'kau 'Cera door onse hottentotgids genaamt...' Ibid, kaart 3 (in Forbes 1965 PTSA ge- reproduseer as kaart 15) 'KauKera', sytak wat die Grootvisrivier ten noorde van 'Prhens Riv.' vanuit die noordooste binnevloei.
Description
afr Geen afleiding gegee nie, ook vir PNK nie. Die skryfwyse by Hahn maak die afleiding nagenoeg seker. Die -am- is waterplek, eintlik mond(ing), hier vir 'n vlei, die -se-b se dat dit 'n pleknaam is, die hoofdeel is soos Nama ǀǀkhau- = Euphorbia Dinteri (Ponnighaus), of soos die 'kouwboom' van Wikar 1779 (VRV 15 188), nuttig vir die olie van die pitte, en van die besse as voedsel. In Nama kry ons dit ook gespel ǀǀkou-s. Volgens Smith 1966 CNSAP 309, is Ijkhaus die Pappea schumanniana. Die naam beteken die 'Kouboomvlei', dit verdien o.i. die voorkeur. Dieselfde verklaring deur Schultze vir die saamgetrokke vorm KUMSIS, alwaar meer daaroor.
page start
669

Item sets