Karee(Rivier)

Die skerp aksentteken is vir ’n suigkonsonant; hier word bepaald die kareeboom bedoel, die Rhus lancea of R. viminalis (Smith 1966 CNSAP 279), in Nama ǃ(k)areb, in Kora Igareb (HOTT 332), in Ou-Kaaps kar(r)ee, soos dit in Afrikaans en Engels oorgegaan het.

About this item

Identifier
1570_SKCPN
Title
Karee(Rivier)
Alternative Title
Karee(Rivier)
Georeference Sources
K 3221 AA
longitude
21.125
latitude
-32.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Skead CJ 1973 Gazetteer 94 'Karee River, Fraserburg, June, of Klein Riet R.'
Description
afr Die skerp aksentteken is vir ’n suigkonsonant; hier word bepaald die kareeboom bedoel, die Rhus lancea of R. viminalis (Smith 1966 CNSAP 279), in Nama ǃ(k)areb, in Kora Igareb (HOTT 332), in Ou-Kaaps kar(r)ee, soos dit in Afrikaans en Engels oorgegaan het.
page start
653

Item sets