Konakwas(Berg)

Forbes 1965 PTSA 15 se dat Beutler se geselskap die plek Olyvenhoutsbosch genoem het, ook so bekend by Swellengrebel en ander. Vandag is dit Koms- rivier. Korns is Khoekhoens, dit is hulle woord vir 'oliewenhout', Olea sp., vgl. HOTT 405, in Nama heet dit ǃgom-s. Ons word geboei deur die vraag of Beutler se Olyvenhoutsboschrivier eie vinding is n.a.v. die olienhoutbome wat hulle daar gesien het, dan wel of hy die inboorlingnaam net vertaal het. Sy vertaling (Oliewenhoutbos) het hier in onbruik geraak; die ou en oorwinnende naam Korns het ewenwel ’n goeie Afrikaanse voorkoms. Die Komsrivier loop uit in die Grootvisrivier. Hy word plaaslik ook genoem 'The Coombs', dit is bowendien die naam ook van 'n plaas (k COOMBS). In die vorm 'Korns' kry ons die naam in 'Komskop' (landmetersbaken nr 40, ook voedingspunt van die rivier) en 'Korns Fountain', plaas Aly. Q. 3-80 op K 3326 BD. Die grondwoord beteken in al hierdie gevalle 'olienhout-'; dit neem in berigte die vorme aan van Kooms, Koomes en Coombesvalley, vgl. ook Skead CJ 1973 Gazetteer 39 s.v. Coombs.

About this item

Identifier
1871_SKCPN
Title
Konakwas(Berg)
Alternative Title
Konakwas(Berg)
Georeference Sources
K 3118 CD
longitude
18.375
latitude
-31.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Schrijver 1689 GM RZA 3 111 'verders leggen nog drie naties aan de zeestrand...worden geheeten...Gonaqua...' Botha 1927 PNCP 31 '...the Cochoqua were ruled by the chief Cocho and the Gonaqua by Gona. In the Vanrhynsdorp district we find Konaquas Berg, probably referring to the latter'.
Description
afr Forbes 1965 PTSA 15 se dat Beutler se geselskap die plek Olyvenhoutsbosch genoem het, ook so bekend by Swellengrebel en ander. Vandag is dit Koms- rivier. Korns is Khoekhoens, dit is hulle woord vir 'oliewenhout', Olea sp., vgl. HOTT 405, in Nama heet dit ǃgom-s. Ons word geboei deur die vraag of Beutler se Olyvenhoutsboschrivier eie vinding is n.a.v. die olienhoutbome wat hulle daar gesien het, dan wel of hy die inboorlingnaam net vertaal het. Sy vertaling (Oliewenhoutbos) het hier in onbruik geraak; die ou en oorwinnende naam Korns het ewenwel ’n goeie Afrikaanse voorkoms. Die Komsrivier loop uit in die Grootvisrivier. Hy word plaaslik ook genoem 'The Coombs', dit is bowendien die naam ook van 'n plaas (k COOMBS). In die vorm 'Korns' kry ons die naam in 'Komskop' (landmetersbaken nr 40, ook voedingspunt van die rivier) en 'Korns Fountain', plaas Aly. Q. 3-80 op K 3326 BD. Die grondwoord beteken in al hierdie gevalle 'olienhout-'; dit neem in berigte die vorme aan van Kooms, Koomes en Coombesvalley, vgl. ook Skead CJ 1973 Gazetteer 39 s.v. Coombs.
page start
755

Item sets