Koangaap

Soutvlei' hier is klaarblyklik die Afrikaanse vertaling van die ou naam. Dan is dit te ontleed as Ko-, in Nama geglottaliseer tot =f=o- (uit ’n ouer ^=ko-, vide HOTT 186-8), plus -am-s = mond, ook watergat, waterholte. Koams = 'Southolte', 'Brakgat', met die Afr. -vlei aangeheg. Kyk verder KOAMS & ZOUTVLEI...

About this item

Identifier
1788_SKCPN
Title
Koangaap
Alternative Title
Koangaap
Georeference Sources
K 3118 CB
longitude
18.375
latitude
-31.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
(by uitmonding) (ou naam van Holrivier)
Source
afr Gordon 1780 ms 2 96 '...Na een grote sandrug...passeerden de holle rivier Koangaap, hier was niet dan enige kuilen water, en is dit het water van Koebieskow en ten noorden van Hantam en bokkevlei, daar doom rivier. Loopt hier z. in Oliphants riv...' [Bokant Koangaap ingeskryf:] 'agterom rivier'. Ibid. Kaart AG 7146.7 'Koangaap of Agterom Rivier'.
Description
afr Soutvlei' hier is klaarblyklik die Afrikaanse vertaling van die ou naam. Dan is dit te ontleed as Ko-, in Nama geglottaliseer tot =f=o- (uit ’n ouer ^=ko-, vide HOTT 186-8), plus -am-s = mond, ook watergat, waterholte. Koams = 'Southolte', 'Brakgat', met die Afr. -vlei aangeheg. Kyk verder KOAMS & ZOUTVLEI...
page start
723

Item sets