Koekenaap

Forbes aid. 101 o.a. '...their track...down the east bank of his Plettenbergs River (now the Zeekoe)...' Ons het 'n klein dosyn optekeninge in Ou-Kaaps vir 'seekoei' (HOTT 439), in Nama is hy ǃkao-s, ǃkums (Rust 1960 DNW 22), Ikhaus (Tindall ens., vgl. HOTT). Uiterlik pas die tweede lid die beste hierby, maar hy sal wel 'rivier' vertaal, en die ou naam kan met Nama van vandag miskien so verbind word: ǃkau-ǃ(k)ab, letterlik 'Seekoei-rivier' - in Nama is die Ou-Kaapse ǃka-b vir 'rivier' gedevelariseer (HOTT 186 e.v.). Soos die Afrikaanse Boesmansrivier die ou naam van die inboorlinge betekenende 'Seekoeirivier' daar verdring het, so het die gelykbetekenende in- boorlingnaam hier by die Oranjerivier die Afrikaanse naam Plettenbergrivier (dist. Colesberg) buite werking gestel. Daar is egter nog fonetiese lastighede. Noekeis is, terloops, te verstaan as =^Nu-ǀǀ(k)ei-s [^Nu-ǀǀaes], letterlik 'Swartnasie'.

About this item

Identifier
1821_SKCPN
Title
Koekenaap
Alternative Title
Koekenaap
Georeference Sources
K 3118 CB
longitude
18.375
latitude
-31.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hop-Brink 1761 VRV 28 14 '...leegerden ons weederom beseyden d'Oliphants Rivier, aan een plaats Koekenaap, in ’t Duyts Bakoven gent....' Mossop 1947 in ’n voetnoot aldaar o.a. 'Koekenaap may be a hybrid name derived from the Dutch word for bake and the Nama word for oven'. (Dit is 'n aanhaling uit ’n brief van prof. JA Engelbrecht op navraag.] Gordon 1780 ms 2 96 '...nog een halfuur verder kwamen wy aan de Kokenaap de Oliphants rivier die hier eenige grote draayen n.w. genomen hebbende z.w. afloopt. De naam deser rivier is in hottentots Kaukaap of Snei rivier en Kokenaap een verbastering van Ko kau kaap. of vlees sney rivier, hebbende ieder plaats aan een rivier by hun een by sondere naam. Dus hiet dese plaats geen bakoven, so als in het Journaal van Hop'. Vedder H 1 10 1958 brief 'Kukenap, oorspr. Gu ge jǀnab = plek waar skaap geval het'.
Description
afr Forbes aid. 101 o.a. '...their track...down the east bank of his Plettenbergs River (now the Zeekoe)...' Ons het 'n klein dosyn optekeninge in Ou-Kaaps vir 'seekoei' (HOTT 439), in Nama is hy ǃkao-s, ǃkums (Rust 1960 DNW 22), Ikhaus (Tindall ens., vgl. HOTT). Uiterlik pas die tweede lid die beste hierby, maar hy sal wel 'rivier' vertaal, en die ou naam kan met Nama van vandag miskien so verbind word: ǃkau-ǃ(k)ab, letterlik 'Seekoei-rivier' - in Nama is die Ou-Kaapse ǃka-b vir 'rivier' gedevelariseer (HOTT 186 e.v.). Soos die Afrikaanse Boesmansrivier die ou naam van die inboorlinge betekenende 'Seekoeirivier' daar verdring het, so het die gelykbetekenende in- boorlingnaam hier by die Oranjerivier die Afrikaanse naam Plettenbergrivier (dist. Colesberg) buite werking gestel. Daar is egter nog fonetiese lastighede. Noekeis is, terloops, te verstaan as =^Nu-ǀǀ(k)ei-s [^Nu-ǀǀaes], letterlik 'Swartnasie'.
page start
735

Item sets