Oerebis(Rivier)

Today the Spot Off River. More about the Afrikaans name at Du Plessis 1973 investigation 330. The name Gordon gave (cf. What gordon on this yet (his first) and gave for this environment, except that his nomination of the Groot River as Orange River. The Khoërhoense name knows us in Afrikaans and in South African English, usually spelled over and Oribi respectively. It occurs in other place names, K oribi (Fountains).

About this item

Identifier
2465_SKCPN
Title
Oerebis(Rivier)
Alternative Title
Oerebis(Rivier)
Georeference Sources
K 3126
longitude
26.5
latitude
-31.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
’n ou naam van Vlekpoortrivier
Source
eng Gordon 1777 ms I 96 '... Quamen with Sons underchank by the car there Wy at a large soup of Orebis meat ate, why Dese river, which stretches South with pits into the Tarka, the name of Oerbis river gave ... '
afr Gordon 1777 ms I 96 '...quamen met sons ondergank by de wagen daar wy aan grote soep van oerebis vlees aten, waarom dese rivier, die zuid aan met kuilen tot in de tarka strekt, de naam van oerebis rivier gaf...'
Description
eng Today the Spot Off River. More about the Afrikaans name at Du Plessis 1973 investigation 330. The name Gordon gave (cf. What gordon on this yet (his first) and gave for this environment, except that his nomination of the Groot River as Orange River. The Khoërhoense name knows us in Afrikaans and in South African English, usually spelled over and Oribi respectively. It occurs in other place names, K oribi (Fountains).
afr Vandag die Vlekpoortrivier. Meer oor die Afrikaanse naam by Du Plessis 1973 Ondersoek 330. Die naam wat Gordon daaraan gegee het (vgl. ook sy kaart nr 3, of nr 15 by Forbes 1965 PTSA) was nie lewensvatbaar nie en is totaal vergete, net soos trouens byna almal wat Gordon op hierdie tog (sy eerste) en vir hierdie omgewing gegee het, behalwe dat sy benoeming van die Grootrivier as Oranjerivier ingeslaan het. Die Khoekhoense naam ken ons in Afrikaans en in Suid-Afrikaanse Engels, daarin onderskeidelik gewoonlik gespel oorbietjie en oribi. Dit kom in ander plekname voor, k ORIBI (FOUNTAINS).
page start
956

Item sets