Hantam, Hantam(Sberge), -(Piek), -(Rivier)

Vroeër ’n waterplek, en nog ’n hoe berg oostelik van Swakopmund. Die naam is klaarblyklik oud. Die -’nwas van Berghaus lyk wel vreemd, maar is nie vreemder as bv. T Baines se 'Twass or Quass' vir ǀOas nie, kyk OAS. Ons het hulp van Alexander oor die betekenis ontvang, en indirek van Hahn. Hulle gebruik dieselfde naam, soos ontwyfelbaar uit die koordinate vasgestel kan word. Alexander se ’nuas en Hahn se ǀǀnoas is soos Nama ǀǀnoa-s = 'die Falle, die Schlinge, der Fallstrick' (Kr.-R. 1969 NW 293), die 'trap' of strik, vangstrik van Alexander. Volgens sy aanduiding moet ons die Qua- van horn, Berghaus, Hall e.a. vasknoop aan Nama =f=goa-b = klei, modder. Ons meen dat Hahn hier verkeerd geetimologiseer het met sy 4=ha vir hulle Qua(n)-, die tongslag is wel gelyk, nie die grondwoorde nie. Dit beteken dan 'Modder- vasvanggat', 'Modder-strikgat' en aangesien dit net sin maak vir die bron, is dit duidelik dat die naam van die bron moes oorgegaan het op die berg, d.w.s. so ongeveer: die berg by die (besonderse) modder-vanggat. Die naam van 'n besonderse waterplek kry dikwels ’n wyer toepassing, bv. USAKOS, GOBABIS, AIKAMS ens.

About this item

Identifier
1179_SKCPN
Title
Hantam, Hantam(Sberge), -(Piek), -(Rivier)
Alternative Title
Hantam, Hantam(Sberge), -(Piek), -(Rivier)
Georeference Sources
K 3119
Relation
k ANTHON(VELD)
longitude
19.5
latitude
-31.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Wildschut Boek 1755 per Botha 1927 PNCP 104 '...places which are recorded in the Wildschut Boek...(109) Hantams Berg, permit 1755, present district Calvinia...' Thunberg 1774 RESA 2 175 'Hantums-bergen'. Paterson 1778 NFJ 51 'There is a very good house...near the foot of Hentum Berg...' Vedder 1928 Joernaal 4 12 'So heisst eine Gegend der Kapprovinz Hantam... Die Bezeichnung Hantam entstammt der Hottentottensprache, und sollte ǃHan-=fam geschrieben werden. ǃHan sind die kleinen Feldzwiebelen, die uns als Uintjies bekannt sind, 4mm heisst auf, darauf sein, = Gegend, auf der man Feldzwiebelchen zu sammeln pflegt...' Pettman 1931 SAPN 151 'Hantam (Hot. lhani Wachendorfia sp., Ihomi, a mountain), the town of Calvinia, C.P., is situated at the foot of this mountain range...' Smith 1966 CNSAP 247 'Heyntame, Pelargonium bifolium...undoubtedly discovered during S. van der Stel's trip to Namaqualand (1685-6)...The vernacular name...is perpetuated in the name of the Heyntam (now more usually Hantam) Berg - the mountain of the red bulb. The tubers of two species show a red colour in cross-section and the mountain is not named from a species of Wachendorfia as is sometimes stated'. Van Rhyn PB 1972 SESA 5 425 'The name Hantam is probably derived from the Hottentot words ǃHot ǃHani, meaning ‘the land on the mountain where the red tulip grows’ (Homeria aurantiaca or H.miniata). Others maintain that the name is a corruption of the Hottentot compound ǃHan 4 atT>i> meaning ‘mountain of the red uintjie’ (Morea edulis longifolia).''
Description
afr Vroeër ’n waterplek, en nog ’n hoe berg oostelik van Swakopmund. Die naam is klaarblyklik oud. Die -’nwas van Berghaus lyk wel vreemd, maar is nie vreemder as bv. T Baines se 'Twass or Quass' vir ǀOas nie, kyk OAS. Ons het hulp van Alexander oor die betekenis ontvang, en indirek van Hahn. Hulle gebruik dieselfde naam, soos ontwyfelbaar uit die koordinate vasgestel kan word. Alexander se ’nuas en Hahn se ǀǀnoas is soos Nama ǀǀnoa-s = 'die Falle, die Schlinge, der Fallstrick' (Kr.-R. 1969 NW 293), die 'trap' of strik, vangstrik van Alexander. Volgens sy aanduiding moet ons die Qua- van horn, Berghaus, Hall e.a. vasknoop aan Nama =f=goa-b = klei, modder. Ons meen dat Hahn hier verkeerd geetimologiseer het met sy 4=ha vir hulle Qua(n)-, die tongslag is wel gelyk, nie die grondwoorde nie. Dit beteken dan 'Modder- vasvanggat', 'Modder-strikgat' en aangesien dit net sin maak vir die bron, is dit duidelik dat die naam van die bron moes oorgegaan het op die berg, d.w.s. so ongeveer: die berg by die (besonderse) modder-vanggat. Die naam van 'n besonderse waterplek kry dikwels ’n wyer toepassing, bv. USAKOS, GOBABIS, AIKAMS ens.
page start
519

Item sets