Kammaseep

Heelwat onsekerheid. Die Kamma- is na alle waarskynlikheid gelyk te stel met Nama ǀǀgam- = water, maar in ons bronne het ons tot dusver geen verklaring gekry nie. Knudsen en ander (Hahn, Hugo en Samuel, en Gorth) vertel van water wat daar was, 'n uitredding na die duinetrek. Volgens E Moritz se Karte zur Uebersicht 1842-46, saamgestel 1916, is Kamammab nou Breekbout, by Mossop op sy kaart (VRV 15) is dit Breekhout; vir sover dieselfde plek, is hulle nie vertaling van Kammammap nie maar alternatiewe name. Dit annoteer FK Krenz 1976 Boer soos volg: 'As die naam Breekhout iets daarmee te doen het, sou ek gis dat dit kon wees: Koa-ma-mab = Breek- staan-plek...'

About this item

Identifier
1510_SKCPN
Title
Kammaseep
Alternative Title
Kammaseep
Georeference Sources
K 3119
longitude
19.5
latitude
-31.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Vogelfontein
Source
afr Gordon 1779 ms 2 85-6 '...ging noord ten w. de rivier op, die nog veel droge spruitjes uit den oosten krygt. Ook ene Vogelfontein, Cammaseep genaamt'.
Description
afr Heelwat onsekerheid. Die Kamma- is na alle waarskynlikheid gelyk te stel met Nama ǀǀgam- = water, maar in ons bronne het ons tot dusver geen verklaring gekry nie. Knudsen en ander (Hahn, Hugo en Samuel, en Gorth) vertel van water wat daar was, 'n uitredding na die duinetrek. Volgens E Moritz se Karte zur Uebersicht 1842-46, saamgestel 1916, is Kamammab nou Breekbout, by Mossop op sy kaart (VRV 15) is dit Breekhout; vir sover dieselfde plek, is hulle nie vertaling van Kammammap nie maar alternatiewe name. Dit annoteer FK Krenz 1976 Boer soos volg: 'As die naam Breekhout iets daarmee te doen het, sou ek gis dat dit kon wees: Koa-ma-mab = Breek- staan-plek...'
page start
632

Item sets