Kobee, Koebee(Berge), Koebee(Rivier)

Hierdie plaas le suidwes van Rehoboth. Moontlik is dit die Cyphostemma cramerianum wat by Smith 1966 CNSAP 302 ingeskryf is as die 'kobasboom...The first part of the vernacular name ‘kobas’ is the original native name'. Smith se dat dit voorkom in Damaland. Op bladsy 585 spel Smith dit 'IKobas'.

About this item

Identifier
1798_SKCPN
Title
Kobee, Koebee(Berge), Koebee(Rivier)
Alternative Title
Kobee, Koebee(Berge), Koebee(Rivier)
Georeference Sources
K 3118/3119, 3119
longitude
18.5
latitude
-31.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Van Zyl DJ 1973 Boer Vraelys 'Kobee, plaas, ong. 40 km van Vanrhynsdorp, en heeltemal omring deur berge met net een bergpas. Volgens geleerdes is dit die Hottentotwoord vir duikerwortel, ’n eetbare wortelplant'. Linderd K 1973 Huisvrou Vraelys 'Kobee, plaas en rivier, 34 km oos van Vanrhynsdorp, oudste plaas in vallei. Beteken ‘Kom, holte’, waarskynlik omdat die bewoonbare gedeelte van die riviervallei 'n naastenby lang, smal kom vorm'.
Description
afr Hierdie plaas le suidwes van Rehoboth. Moontlik is dit die Cyphostemma cramerianum wat by Smith 1966 CNSAP 302 ingeskryf is as die 'kobasboom...The first part of the vernacular name ‘kobas’ is the original native name'. Smith se dat dit voorkom in Damaland. Op bladsy 585 spel Smith dit 'IKobas'.
page start
726

Item sets