Karee(Berg)

Kardouskloof en Cardouw Pass is toutologies in sover as wat die lid -dou(w) die inboorlingterm vir -kloof en Pass is (vgl. HOTT 342), in Nama dao-b. Barrow se topografiese gegewens maak Botha se melding oor die betekenis verder duidelik, nl. dat kar- 'nou, eng, smal' beteken. In Nama is die woord gedevelariseer; met die velaar vir Kaaps heet dit ǀǀ(k)aro - 'schmal, eng' (Kr.-R. 1969 NW 23). Die naam beteken 'Smalkloof', en Kardouskloof is 'Smalkloofkloof'. Trouens, smal of nou en wye klowe is ’n kenmerk van die topografie, en daar is ten ooste van Kardouw, ook gespel Cardouw vir die skool aan die Theerivier (Topografiese reeks 1971 vel 3218), die plase 'Naauwkloof' nr Cer. Q. 4-13 op 3219 CA/CC en 'Wijde Kloof nr Cer. Q.l- 5 op 3219 CC, albei aan die oostelike hang van die Kouebokkeveldberge en nie aan die westelike hang soos Kardouw self nie. Met die wisseling van k- en n- kom dieselfde naam voor in die vorm Nardouw en Nardouskloof, natuurlik met dieselfde betekenis, kyk NARDOUW. Oor die verskynsel van develarisasie kyk HOTT 187-9 en 5 C 1. 'Het Groot Kardouw' is die naam van 'n plaas 3095/1951 op K 3229 CC net bokant die Vier en Twintig Berg wat weer die naam van 'n bergreeks is, die vroeere Kardouwsberg (K 3319) in dis- trik Clanwilliam.

About this item

Identifier
1563_SKCPN
Title
Karee(Berg)
Alternative Title
Karee(Berg)
Georeference Sources
K 3118 BA
longitude
18.625
latitude
-31.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 kaart AG 7146 'Cari Bergen' (noord van Meerhoofkasteel). Skead CJ 1973 Gazetteer 93 'Kareeberge/Mts. Vanrhynsdorp (-dist.). Syn. Caribergen; Karreesberge'.
Description
afr Kardouskloof en Cardouw Pass is toutologies in sover as wat die lid -dou(w) die inboorlingterm vir -kloof en Pass is (vgl. HOTT 342), in Nama dao-b. Barrow se topografiese gegewens maak Botha se melding oor die betekenis verder duidelik, nl. dat kar- 'nou, eng, smal' beteken. In Nama is die woord gedevelariseer; met die velaar vir Kaaps heet dit ǀǀ(k)aro - 'schmal, eng' (Kr.-R. 1969 NW 23). Die naam beteken 'Smalkloof', en Kardouskloof is 'Smalkloofkloof'. Trouens, smal of nou en wye klowe is ’n kenmerk van die topografie, en daar is ten ooste van Kardouw, ook gespel Cardouw vir die skool aan die Theerivier (Topografiese reeks 1971 vel 3218), die plase 'Naauwkloof' nr Cer. Q. 4-13 op 3219 CA/CC en 'Wijde Kloof nr Cer. Q.l- 5 op 3219 CC, albei aan die oostelike hang van die Kouebokkeveldberge en nie aan die westelike hang soos Kardouw self nie. Met die wisseling van k- en n- kom dieselfde naam voor in die vorm Nardouw en Nardouskloof, natuurlik met dieselfde betekenis, kyk NARDOUW. Oor die verskynsel van develarisasie kyk HOTT 187-9 en 5 C 1. 'Het Groot Kardouw' is die naam van 'n plaas 3095/1951 op K 3229 CC net bokant die Vier en Twintig Berg wat weer die naam van 'n bergreeks is, die vroeere Kardouwsberg (K 3319) in dis- trik Clanwilliam.
page start
650

Item sets