Kamaboos, Kamaboes

Volop vindplase. Die K(h)am loop uit in die 'Blum Fisch Fluss' en dan in die Grootvisrivier; dit is suidsuidwes van Rehoboth gelee en effens noordwes van Aub. Knudsen se skryfwyse is te translitereer as ǃKham, dus met dieselfde tongslag en verklaring as by Th Hahn e.a. Die naam moet nie verwar word met GAMS nie wat Pettman bv. as 'Vegplek' verklaar het, verkeerdelik, soos daar nagegaan kan word. Vgl. Nama ǃkam = 'kampfen, streiten, fechten' (Kr.-R. 1969 NW 224), s.nw. Ikami of ǃkams (almal vandag anlautend gespel met kh-); met die -s ook pleknoemend beteken die naam die 'Gevegsplek, Slagveld'.

About this item

Identifier
1482_SKCPN
Title
Kamaboos, Kamaboes
Alternative Title
Kamaboos, Kamaboes
Georeference Sources
K 3018 DA/DC
longitude
18.625
latitude
-30.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kamaboos'. Nel JH 1973 Boer Vraelys 'Kamaboes, plaas, distrik Vanrhynsdorp, ongeveer 50 km van Bitterfontein. Beteken ‘Beesdood’, volgens ouer mense'.
Description
afr Volop vindplase. Die K(h)am loop uit in die 'Blum Fisch Fluss' en dan in die Grootvisrivier; dit is suidsuidwes van Rehoboth gelee en effens noordwes van Aub. Knudsen se skryfwyse is te translitereer as ǃKham, dus met dieselfde tongslag en verklaring as by Th Hahn e.a. Die naam moet nie verwar word met GAMS nie wat Pettman bv. as 'Vegplek' verklaar het, verkeerdelik, soos daar nagegaan kan word. Vgl. Nama ǃkam = 'kampfen, streiten, fechten' (Kr.-R. 1969 NW 224), s.nw. Ikami of ǃkams (almal vandag anlautend gespel met kh-); met die -s ook pleknoemend beteken die naam die 'Gevegsplek, Slagveld'.
page start
619

Item sets