Koekauwp

Veillet gee die inlandse naam sowel as sy vertaling. Vandag is Koekama plaas nr 413, dist. Hay, ooswaarts van Griekwastad, en grens aan Koekais met dieselfde eerste komponent. Die naam 'Doringfontein' (kyk Van Vreeden) kom nie op die Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg meer voor nie.

About this item

Identifier
1820_SKCPN
Title
Koekauwp
Alternative Title
Koekauwp
Georeference Sources
K 3024
longitude
24.5
latitude
-30.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Plettenbergsrivier, nou Seekoeirivier
Source
afr Gordon 1779 (?) ms hier ongepagineer '...hieten sy...plettenbergs rivier koe kauwp...'
Description
afr Veillet gee die inlandse naam sowel as sy vertaling. Vandag is Koekama plaas nr 413, dist. Hay, ooswaarts van Griekwastad, en grens aan Koekais met dieselfde eerste komponent. Die naam 'Doringfontein' (kyk Van Vreeden) kom nie op die Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg meer voor nie.
page start
735

Item sets