Kamas En Kamas(Pan)

Die riviertjie vloei suidwaarts in die see net onderkant Port Nolloth van K 2817 CA/CC tot 2917 AA. Volgens Topo-kadastrale reeks 1965 vel 2916 Springbok is dit vandag Kammarivier. Die Kama- kan 'water' wees, maar in samestellinge le dit dan gewoonlik nie eerste nie. Ons meen dit is eerder soos Nama ǀǀkhama-, in Ou-Kaaps met wisselspellinge kam(m)a- = hartebees (HOTT 298-9); meer ooswaarts le juis die stroom Hartebeesrivier. Die tweede lid is o.i. soos Nama ǀui-s = klip, berg (HOTT s.v.) Die skryfwyse -huys berus op volksetimologiese aanpassing, soos by bv. Koringhuis. 'Hartebeesberg'.

About this item

Identifier
1486_SKCPN
Title
Kamas En Kamas(Pan)
Alternative Title
Kamas En Kamas(Pan)
Georeference Sources
K 3019 BC en K 3019 BD
longitude
19.625
latitude
-30.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 Loeriesfontein 'Kamas' en 'Kamaspan'.
Description
afr Die riviertjie vloei suidwaarts in die see net onderkant Port Nolloth van K 2817 CA/CC tot 2917 AA. Volgens Topo-kadastrale reeks 1965 vel 2916 Springbok is dit vandag Kammarivier. Die Kama- kan 'water' wees, maar in samestellinge le dit dan gewoonlik nie eerste nie. Ons meen dit is eerder soos Nama ǀǀkhama-, in Ou-Kaaps met wisselspellinge kam(m)a- = hartebees (HOTT 298-9); meer ooswaarts le juis die stroom Hartebeesrivier. Die tweede lid is o.i. soos Nama ǀui-s = klip, berg (HOTT s.v.) Die skryfwyse -huys berus op volksetimologiese aanpassing, soos by bv. Koringhuis. 'Hartebeesberg'.
page start
620

Item sets