Nou(Kranskop)

On the face of it, we would have regarded 'nukkranskop' as an Afrikaans , (Th - 'Can then be linguistically and topographically the same as the member' Great 'of' Grootberg '. However, it can also be like the member 'stone' of 'stone's water,' viz. Such as Namaǃ Th a * 46 at 5 d 6. Also a third possibility. North of 'Nougranskloof' is the farm 'Roode Kloof' No. Q. 7-13, and on it is 'Redlob'. If the red color of the bottom refers to red ocher. Can be 'Nougranskloof' and 'T'naukrans' in the first member like Namaǃ now- [ǃ Nau-] = 'Rote Ocker' (Kr.-r. 300).

About this item

Identifier
4526_SKCPN
Title
Nou(Kranskop)
Alternative Title
Nou(Kranskop)
Georeference Sources
K 3018 AD
longitude
18.375
latitude
-30.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Topo Cadastral Series 1967 Skin 3018 Loeriesfontein 'Nougranskop'.
afr Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 loeriesfontein 'Noukranskop'.
Description
eng On the face of it, we would have regarded 'nukkranskop' as an Afrikaans , (Th - 'Can then be linguistically and topographically the same as the member' Great 'of' Grootberg '. However, it can also be like the member 'stone' of 'stone's water,' viz. Such as Namaǃ Th a * 46 at 5 d 6. Also a third possibility. North of 'Nougranskloof' is the farm 'Roode Kloof' No. Q. 7-13, and on it is 'Redlob'. If the red color of the bottom refers to red ocher. Can be 'Nougranskloof' and 'T'naukrans' in the first member like Namaǃ now- [ǃ Nau-] = 'Rote Ocker' (Kr.-r. 300).
afr Op die oog af sou ons 'Noukranskop' as 'n Afrikaanse naam beskou het. Op die ooreenstemmende Topografiese kaart 1974 word dit egter aangegee as 'T’Naukrans', met die T’ as suigmedeklinker te waardeer. Wat die eerste lid van die naam, nl. 'T'Nau-' of 'Nou-', beteken, is onseker. Topografies is daar verskillende moontlikhede. Net noordwes van 'T'Naukrans' is 'Grootberg', noordoos daarvan is 'Klip se Water'. By NUKOIS (TH A** 937) het ons Nu- gelykgestel met Nama ǃnau = 'dick- leibig, dick (sein)', vgl. Kr.-R. 1969 NW 300 s.v. ǃnou. Die lid 'T'Nau /Nou-' kan dan taalkundig en topografies dieselfde wees as die lid 'Groot-' van 'Grootberg'. Dit kan egter ook wees soos die lid 'Klip-' van 'Klip se Water,' nl. soos Nama ǃhau-b = 'Fels' (Rust I960 DNW 35): vir wisse- ling van h en n vgl. TH A* 46 by 5 D 6. n Derde moontlikheid doen horn ook voor. Noord van 'Noukranskloof' is die plaas 'Roode Kloof' nr Nam. Q. 7-13, en daarop is 'Rooikloof'. Indien die rooi kleur van die bodem na rooi oker verwys. kan 'Noukranskloof' en 'T'Naukrans' in die eerste lid soos Nama ǃnou- [ǃnau-] = 'rote Ocker' (Kr.-R. 300) wees.
page start
651

Item sets