ǂKhiribes

Die hoofdeel van die naam is dieselfde as vir KIRIIS-OST, alwaar, waarmee dit 'n geografiese teenstelling vorm, hoewel ver afgelee daarvan. In SWA-Boer 1973 138 word die naam van mnr Strauss se plaas gespel Kieries Wes, nr 43, dist. Keetmanshoop. Op die kaart van die landmeter-generaal 1972 is plaas 43 'Darmstatt', maar Darmstatt verskyn nie meer in SWA-Boer 1973 nie. Die betekenis is dan 'Glyerige Plek'. Die verklaring van die plaaseienaar kan hiermee versoen word, die van dr Vedder nie.

About this item

Identifier
1749_SKCPN
Title
ǂKhiribes
Alternative Title
Kirriebees
Georeference Sources
K 3018 AC
longitude
18.125
latitude
-30.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khiribes**
ǂKhiribes
Source
afr Opmeting 1966 'T'Kirriebees', ong. 90 km suidsuidoos van Springbok. 'Van =f= Khiribes = glad' (afkomstig uit 'n ander pen van later.]
Description
afr Die hoofdeel van die naam is dieselfde as vir KIRIIS-OST, alwaar, waarmee dit 'n geografiese teenstelling vorm, hoewel ver afgelee daarvan. In SWA-Boer 1973 138 word die naam van mnr Strauss se plaas gespel Kieries Wes, nr 43, dist. Keetmanshoop. Op die kaart van die landmeter-generaal 1972 is plaas 43 'Darmstatt', maar Darmstatt verskyn nie meer in SWA-Boer 1973 nie. Die betekenis is dan 'Glyerige Plek'. Die verklaring van die plaaseienaar kan hiermee versoen word, die van dr Vedder nie.
page start
715

Item sets