ǃHores

Mossop 1931 VRV 12 244 lokaliseer dit as die plek waar die Saffraan- en die Moerasriviere ineenvloei (distrik Oudtshoorn). 'This name survives in Horre's Drift across the Breede near its union with the Sonder End River'. Dan gee Mossop, steunende op 'n segsman, ’n afleiding wat verbeter kan word. Een naam vir 'n 'tweeling' is hore-b (Rust 1960 DNW 78) of hore-kha (dualisvorm), wat in sy stamvorm sonder meer hier volkome inpas, by ho = dra, kry, vind.

About this item

Identifier
1333_SKCPN
Title
ǃHores
Alternative Title
Horees, Horees(Rivier)
Georeference Sources
K 3017 BC
longitude
17.625
latitude
-30.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHores**
ǃHores
Source
afr Sensuskaart 1891 'Horees', plaas; 'Horees River', vloei in Spoegrivier. Veillet s.j. kaart, soos op Sensuskaart. Boonzaaier BJ 1974 Boer Brief 'Horees is opgeefsel as dit warm is'.
Description
afr Mossop 1931 VRV 12 244 lokaliseer dit as die plek waar die Saffraan- en die Moerasriviere ineenvloei (distrik Oudtshoorn). 'This name survives in Horre's Drift across the Breede near its union with the Sonder End River'. Dan gee Mossop, steunende op 'n segsman, ’n afleiding wat verbeter kan word. Een naam vir 'n 'tweeling' is hore-b (Rust 1960 DNW 78) of hore-kha (dualisvorm), wat in sy stamvorm sonder meer hier volkome inpas, by ho = dra, kry, vind.
page start
571

Item sets